Sundra Laerskool

Sundra Laerskool

Share

Laerskool Sundra is ‘n medium grootte skool tussen Delmas en Springs. Hier glo ons in: ARBEID IS KRAG Alhoewel ons baie klein is, groei die skool elke jaar.

Sundra Laerskool is klein plaaskool wat al reeds jare in bestaan is. Ons bied n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite aan insluitend dans en rekenaar klasse. Sundra Laerskool neem ook deel aan liga sport soos Hokkie, netbal, rugby, krieket en ons atlete presteer besonders goed in Landloop en ander atletiek items. Ons onderwysers is van die hoogste gehalte in beide engels en afrikaand medium.

30/01/2024

Sundra Laerskool het 'n nuwe, opgedateerde FB blad. Hierdie huidige blad gaan gesluit word. Besoek en gaan "hou van" ons nuwe blad: https://www.facebook.com/profile.php?id=61554604372977...
Van 2024 af sal al ons foto's, nuus en kennisgewings daar geplaas word.
Sundra Primary School has a new, updated FB page. This current page will be closed. Visit and "like" our new page: https://www.facebook.com/profile.php?id=61554604372977...
From 2024, all our photos, news and notices will be posted there.

Laerskool Sundra Laerskool Sundra is 'n medium grootte skool tussen Delmas & Springs. Hier glo ons in: Arbeid is Krag

17/01/2024

Sundra Laerskool het 'n nuwe, opgedateerde FB blad. Hierdie huidige blad gaan gesluit word. Besoek en gaan "hou van" ons nuwe blad: https://www.facebook.com/profile.php?id=61554604372977&mibextid=ZbWKwL
Van 2024 af sal al ons foto's, nuus en kennisgewings daar geplaas word.

Sundra Primary School has a new, updated FB page. This current page will be closed. Visit and "like" our new page: https://www.facebook.com/profile.php?id=61554604372977&mibextid=ZbWKwL
From 2024, all our photos, news and notices will be posted there.

08/12/2023

Sundra Laerskool het 'n nuwe, opgedateerde FB blad. Hierdie huidige blad gaan gesluit word. Besoek en gaan "hou van" ons nuwe blad: https://www.facebook.com/profile.php?id=61554604372977&mibextid=ZbWKwL
Van 2024 af sal al ons foto's, nuus en kennisgewings daar geplaas word.

Sundra Primary School has a new, updated FB page. This current page will be closed. Visit and "like" our new page: https://www.facebook.com/profile.php?id=61554604372977&mibextid=ZbWKwL
From 2024, all our photos, news and notices will be posted there.

Laerskool Sundra Laerskool Sundra is 'n medium grootte skool tussen Delmas & Springs. Hier glo ons in: Arbeid is Krag

Photos from Sundra Laerskool's post 01/12/2023

Vandag was die Graad 7's se laaste skooldag en ons het hope pret gehad tydens hul kuier by Rotundus Oord.

Today was the Grade 7's last day of school and we had lots of fun during their visit to Rotundus Resort.

30/11/2023

Baie geluk aan Kaylee van Staden Gr. RA, wat ons projek "Raai die Gewig" gewen het. By haar is Meneer Jacques de Beer, Adjunkhoof, en Oom Gert van die snoepie. Geniet jou prys Kaylee 🥳

Congratulations to Kaylee van Staden Gr. RA, who won our project "Guess the Weight". With her are Mr. Jacques de Beer, Deputy Principal, and Uncle Gert from the Tuck Shop. Enjoy your prize Kaylee 🥳

Photos from Sundra Laerskool's post 30/11/2023

2023 Voedingskema ~ ons bedank die volgende mense vir julle getroue ondersteuning en bydraes met Laerskool Sundra se voedingskema:
Tercia Visser
Elsabé Swanepoel
Adrian en Leareyn van Wyk
Maxine du Plessis en span
Annamarie Wentzel
Jannette Coetzee
Daybreak
Sondela Eggs
En al ons skool se personeel wat 'n bydrae gemaak het!
Baie dankie vir julle hulp, dit word opreg waardeer!

2023 Feeding scheme ~ we thank the following people for your loyal support and contributions with Sundra Primary School's feeding scheme:
Tercia Visser
Elsabé Swanepoel
Adrian and Leareyn van Wyk
Maxine du Plessis and team
Annamarie Wentzel
Jannette Coetzee
Daybreak
Sondela Eggs
And all our school's staff who made a contribution!
Thank you very much for your help, it is greatly appreciated!

27/11/2023

27 November 2023 ~ Graad R leerders het piekniek gehou. En 'n koue roomys was net die regte medisyne op hierdie warm dag 🍦

27 November 2023 ~ Grade R learners had a picnic. And an ice cream was just the right medicine on this very hot day 🍦

Photos from Sundra Laerskool's post 27/11/2023

25 November 2023 ~ ons Graad R leerders het Saterdag konsert gehou. Julle was so oulik! En dit was baie spesiaal. Baie dankie aan almal wat saam met ons kom kuier het 🐸

25 November 2023 ~ our Grade R learners held a concert on Saturday. You guys were so cute! And it was very special. Many thanks to everyone who came and celebrated this spesial event with us 🐸

Photos from Sundra Laerskool's post 27/11/2023

Nuusbrief 📄
Newsletter 📰

Photos from Sundra Laerskool's post 20/11/2023

Nuusbrief / Newsletter

Photos from Sundra Laerskool's post 19/11/2023

Ons leerders het die laaste skooldag voor die groot eindeksamen baie geniet deur op 'n dinosourus virtuele uitstappie te gaan by ons eie skool. Dit was hope pret en almal het dit sommer baie geniet. Baie dankie aan almal wat dit moontlik en spesiaal gemaak het 🦖

Our learners really enjoyed the last school day before the big final exam by going on a dinosaur virtual trip at our own school. It was loads of fun and everyone really enjoyed it. Many thanks to everyone who made it possible and special 🦖

Photos from Sundra Laerskool's post 19/11/2023

Laerskool Sundra het op Donderdag, 16 November 2023, ons Prysuitdeling gehou. Baie geluk aan al die leerders met jul goeie prestasies! Ons is trots op elkeen van julle.

Sundra Primary School held our Prize Giving on Thursday, 16 November 2023. Congratulations to all the learners on your good achievements! We are proud of each and every one of you.

Want your school to be the top-listed School/college in Delmas?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address

45 Rennie Street
Delmas
2200

Opening Hours

Monday 19:30 - 14:00
Tuesday 19:30 - 14:00
Wednesday 19:30 - 14:00
Thursday 19:30 - 14:00
Friday 19:30 - 14:00