01/09/2026
DELLIE - RUGBY 🏉
Baie geluk aan JJ van der Mescht wat onlangs deelgeneem het aan die Rhino Rugby Week as deel van die Ekurhuleni Rooi Duiwels! 🏉🔥
Ons is ongelooflik trots op jou, JJ! Jou harde werk, toewyding en talent word raakgesien. 💪
Nog groter nuus is dat JJ ook gekies is om vanjaar saam met die span na Frankryk en Spanje te toer!
We wish you all the best for this incredible opportunity. Enjoy every moment and make us proud! ❤️💙