23/11/2021
Die verkeerspolisie het by ons kom kuier! Ons het almal so mooi geleer hoe om veilig te wees wanneer ons in die kar ry, maar ook wanneer ons langs die pad stap of naby n straat speel.
Baie dankie aan Worcester Verkeersdepartement vir julle wonderlike aanbieding, vriendelikheid, entoesiasme en ons lekker geskenke!