13/08/2026
Baie geluk aan die Laerskool Koor wat 'n Prestasietoekenning (A- simbool) ontvang het tydens die Outeniqua Koorfees.
Ons is supertrots op hulle!
Baie dankie aan Mnre Reed en Van Wyk vir hulle harde werk met hierdie leerders.