Lemoenland

Lemoenland Lemoenland is a pre-primary school outside Clanwilliam, South Africa.

Lemoenland sê ontsaglik dankie vir ons donateurs vir Mnr. en Mej. Lemoenland.Rooibos Ltd; My SPAR Clanwilliam;  Harveste...
27/03/2026

Lemoenland sê ontsaglik dankie vir ons donateurs vir Mnr. en Mej. Lemoenland.
Rooibos Ltd; My SPAR Clanwilliam; Harvester Gemeente Cederberg; Kleinvlei Boerdery en al ons ouers.
Ons waardeer ook die beoordelaars se tyd en moeite.
Baie geluk aan ons pragtige kinders. Julle het almal baie mooi gelyk en dankie ouers vir al jul moeite en opoffering.
Dankie Here vir n geseënde aand.

Ons het onlangs 'n heerlike speledag op Radyn se sport veld aangebied. Dankie vir Shoprite se kos borg, Rooibos Ltd vir ...
27/05/2025

Ons het onlangs 'n heerlike speledag op Radyn se sport veld aangebied.

Dankie vir Shoprite se kos borg, Rooibos Ltd vir die mooie t-hemde en deelname pryse.
Dankie aan Radyn Plaas vir die gebruik van hulle fasiliteite.
En almal anders wat 'n bydrae gemaak het.
Dankie vir al die ouers en kinders wat die dag deelgeneem het en die beheerliggaam en personeel vir al die reëlings.

Ons was geseënd met 'n wonderlik dag uit die Vader se hand.

Goeie dag almalLemoenland skuif soele dag na 24 Mei agv reenJammer vir die ongeriefMaar sien jul dan 24 Mei 2025.
07/05/2025

Goeie dag almal
Lemoenland skuif soele dag na 24 Mei agv reen
Jammer vir die ongerief
Maar sien jul dan 24 Mei 2025.

Dagboek die datum!Navrae: 081 553 5746
29/04/2025

Dagboek die datum!

Navrae: 081 553 5746

29/04/2025

Baie geluk aan ons wenners van Mnr & Mej Lemoenland.
Baie dankie vir al ons ouers se ondersteuning.

Groot dank aan al ons borge wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het:

Rooibos Ltd
My SPAR Clanwilliam
Jan En Chantál Oosthuizen

Baie dankie aan die beoordelaars.

Dit was weereens 'n geseende aand.

Dankie Steenrug. Lemoenland se dankie
18/07/2024

Dankie Steenrug. Lemoenland se dankie

Lemoenland se baie dankie aan Steenrug vir die boom plant en al die bederf
18/07/2024

Lemoenland se baie dankie aan Steenrug vir die boom plant en al die bederf

02/05/2024

Lemoenland is so dankbaar vir AL ONS OUERS EN KINDERS WAT DEELGENEEM HET AAN ONS SPELEDAG en ons beheerliggaam❣
OOK AAN ONS BORGE
Shoprite/.Rooibos/Ramskop slaghuis
Sederberg Primer sportvelde/💯

Baie geluk aan al ons deelnemers, pragtige Mnr & Mej Lemoenland 2024.Ons waardeer al ons borge en ouer teenwoordigheid.D...
17/03/2024

Baie geluk aan al ons deelnemers, pragtige Mnr & Mej Lemoenland 2024.

Ons waardeer al ons borge en ouer teenwoordigheid.

Dankie aan Rooibos Ltd & My SPAR Clanwilliam vir julle bydrae..

28/02/2024

Graag bedank ons Clanwilliam Toyota en Clanwilliam Verkeers departement vir die ekstra myl wat hulle gestap het en hulle bereidwilligheid on ons te help.
Dankie vir uitstekende diens gelewer.

NAMENS LEMOENLAND EDUCARE ONS OPREGTE DANKons sportdag was n reuse suksesDankie aan RooibosSpar en Shoprite vir allesOnt...
23/05/2023

NAMENS LEMOENLAND EDUCARE ONS OPREGTE DANK
ons sportdag was n reuse sukses
Dankie aan Rooibos
Spar en Shoprite vir alles
Ontsaglik dankie aan elke ouer wat gehelp het en die dag saam ons kom geniet het
DANKIE AAN ONS HEMELSE VADER

Address

Kleinvlei Farm
Clanwilliam
8135

Telephone

+27815535746

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lemoenland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lemoenland:

Shortcuts

Share

Category