20/03/2026
Gee jou kind die voorsprong wat hy/sy verdien!
Sukkel jou kind met lees of selfvertroue op skool? By Wise Eye Reading Academy Ceres help ons kinders om vinniger, beter en met selfvertroue te lees.
Skryf vandag nog in en sien die verskil.