Mooi Uitsig Primêr / Primary

Mooi Uitsig Primêr / Primary 'n Primêre skool geleë in 'n Bella Vista, wat streef daarna om elke kind, in elke klas gehalte onderwys te gee om hul optimaal te ontwikkel.

Soos ons sê, Ons strewe na uitnemendheid.

Nee, kyk net hier! Wat n voorreg om te sien hoe ons gemeenskap span, BELLA VISTA RUGBY KLUB , die jaar deel neem aan die...
25/09/2026

Nee, kyk net hier!

Wat n voorreg om te sien hoe ons gemeenskap span, BELLA VISTA RUGBY KLUB , die jaar deel neem aan die 2026 Sanlam Boland Top 12-uitspele!

Van Mooi-Uitsig Primêr se kant af, wil ons vir julle sê: ONS STAAN AGTER ELKE SPELER! Glo in julleself soos ons in julle glo.

Gaan groot en baie belangrik onthou altyd, VOLHARDING BRING SUKSES!!!



Wat 'n wonderlike afsluiting vir 'n propvol 3de kwartaal!​Na die groot sukses van ons jaarlikse Konsert, het ons leerder...
22/09/2026

Wat 'n wonderlike afsluiting vir 'n propvol 3de kwartaal!

​Na die groot sukses van ons jaarlikse Konsert, het ons leerders weer hul talent gewys — dié keer op die sprekersverhoog. 🎙️

​Hier is 'n paar foto's van ons toekomstige leiers wat hul stemme laat hoor het tydens die sprekersvaardigheidskompetisie.

​Baie dankie aan almal wat deel van hierdie besondere geleentheid was. Julle maak ons uit ons nate ! 🙌✨

Die dag was goed, baie dankie aan almal wat die dag met ons meegemaak het en spesiale dank aan Laerskool Waveren Primary...
06/09/2026

Die dag was goed, baie dankie aan almal wat die dag met ons meegemaak het en spesiale dank aan Laerskool Waveren Primary School vir hul goeie gees en sportmanskap.

Dankie ook aan al ons leerders, ons is baie trots op hulle, en hul ouers wat bankvas agter elkeen gestaan het!

Derby 2026 uitslae📌

Die belangrikste wedstryde is gewen🏆🥇🥳

Waviesbo💙🩵🤍

Mooi Uitsig Primêr / Primary

06/09/2026

Juf I. Walduck

06/09/2026

'n Onderhoud met Laerskool Waveren Primary School se Adjunkhoof, Mev. Absalom.

Gevoer deur J-Jay Damon.

05/09/2026

'n Kort woord vanaf een van ons Departementshoofde, Mnr. G. Overmeyer.

05/09/2026

'n Onderhoud met ons Skoolhoof, Mnr. M.Absalom.

Gevoer deur Rubeniette Visagie.

05/09/2026

'n Onderhoud met ons O/13 Dogters Rugby kaptein, Alicia Van Wyk.

Gevoer deur Rubeniette Visagie.

Ons hou voor ons program vir ons Interskole teen Laerskool Waveren Primary School
04/09/2026

Ons hou voor ons program vir ons Interskole teen Laerskool Waveren Primary School

✈️💚💛 MUP VLIEG SATERDAG BO OOR LAERSKOOL WAVEREN! 💛💚✈️Die groot dag is hier! 🏆🔥 Ons interskole is om die draai en die ge...
03/09/2026

✈️💚💛 MUP VLIEG SATERDAG BO OOR LAERSKOOL WAVEREN! 💛💚✈️

Die groot dag is hier! 🏆🔥 Ons interskole is om die draai en die gees is hoog! 🙌

Kom ons staan saam, sing saam en ondersteun ons span met alles wat ons het! 💚💛

✈️ MUP vlieg Saterdag bo oor Laerskool Waveren!
🏆 Mag die beste span wen!
💚💛 MUP, ons glo in julle!

Laerskool Waveren Primary School

Laat die gees begin! 🔥💚💛

Address

3 Long Street, Bella Vista
Ceres
6837

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:45
Tuesday 08:00 - 14:45
Wednesday 08:00 - 14:45
Thursday 08:00 - 14:45
Friday 08:00 - 14:45

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi Uitsig Primêr / Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mooi Uitsig Primêr / Primary:

Share