04/09/2026
Zwarries blink uit by NTS Junior en Senior Short Course Kampioenskappe!
Ons Zwarrie-swemspan het onlangs uitstekend gevaar by die NTS Junior en Senior Short Course Kampioenskappe, met verskeie indrukwekkende Top 10-prestasies teen sterk kompetisie. Hier volg van die top prestasies:
Rudolph Pansegrouw (gr. 8)
5de – 800m vryslag
6de – 400m vryslag
Clarise Stadler (gr. 8)
5de 50m vryslag
5de 100m vryslag
Anelle Ward (gr. 9)
5de – 400m vryslag
Eben Tinkler (gr. 9)
2de – 200m rugslag
3de – 1500m vryslag
6de – 400m vryslag
Ruan Kooi (gr. 9)
5de 200 individuele wisselslag
Marlene Ward (gr. 11)
6de – 400m vryslag
Adriaan Lombard (gr. 10)
4de – 200m rugslag
6de – 50m rugslag
DJ Bester (gr. 12)
4de 200m borsslag
6de 50m borslag
Baie geluk aan al die swemmers met hierdie puik prestasies!