09/05/2024
ń Baie belangrike vaardigheid in algebra is die vermoë om vergelykings te kan manipuleer om ń waarde vir die onbekende te vind, met ander woorde, om ń waarde vir x te vind. Sodra eksponente betrokke raak, of die onbekende waarde in die eksponent is, moet ons spesiale tegnieke toepas. Hier is ń paar voorbeelde, oefen dit gerus saam met my!
Kliek op hierdie skakel: https://youtu.be/kODE2mnEXYk