29/03/2026
Dankie aan Petronel Fourie en Maroela Media vir die opvolg artikel en die duidelikheid wat gegee word. 'n Goeie en etiese journalis wat die waarheid gaan soek en nie sensasie najaag nie. Yes, it is in Afrikaans and is very worth getting someone to translate it for you if you cannot read it yourself. See it is worth rocking the boat with a strongly worded letter or two; we cannot let misinformation and sensationalism negate the necessary and good work being done. Please share this article far and wide and let the truth be known, good news does not travel as far and fast as bad news. Die ou spreekwoord sê dit die beste - Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel!
Al die voorwerpe wat in die ou Staatsmuseum-gebou was, is nou deel van die versamelings wat in die nuwe Kultuurhistoriese Museum in Visagiestraat bewaar word. Sommige van die voorwerpe is ook deel van die uitstallings in die nuwe museum.