Angels Academy Pre-Primary School
Angels Academy is open full day and we are both English and Afrikaans. Welcome to Angels Academy
We are situated in Wierda Park, 144 Willem Botha Ave.
I would like to wish you a warm welcome to Angels Academy Pre-Primary School. We opened in September 2011 and still have space available in the 2 - 4 year classes. Please do come and visit our school anytime from 6:30 - 18:00. Please note! 5 year old class will open January 2013! The Principal
Chantel Alberts
074 143 4321
One of my 5 year olds like "helping" me being teacher. Zorha was asking one of the boys to stand up and say what the primary colors are. So he stands stil for long and eventually he looks at her. She says to him "Don't look at me, I am not the primary colors. I couldn't help it, I just cracked up laughing. She is definately going to be a propper teacher that does not take nonsense. Love you Zorha. # #
Ek wil baie graag iets deel. Dit is baie snaaks gewees. Cameron is my slimste kind in die klas. Hy kan baie goed praat en verstaan. Vanoggend kom die werker om my steppies te leen, hy verf en Cammy sien hom. Hy trap die man toe so uit omdat hy nou sy juffrou se steppies steel, en dat hy naughty is. Daai voorvinger wys hom mooi dat hy nie gediend is met die sake nie. Elke keer as hy hom sien trap Cammy hom uit. So gaan die dag aan. Ek is besig om boeke te skryf en Cammy wil vir Mommy Rene 'n brief skryf. Nou skryf hy. Cameron, en sy bewegings is soos van 'n grootmens wat sy handtekening maak. Eweskielik spring hy op en hardloop deur kombuis toe en sê vir die Kok, Tebogo "OUT" it is my kitchen. Lizette gaan kombuis toe en weer storm daai mannetjies deur die deur en sê vir haar "OUT". Kyk ek kan 'n hele storieboek skryf oor die mannetjie wat hy alles kwytgeraak het. Ai, Cams ek gaan jou volgende jaar mis. # # Jy het my dag gemaak.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Centurion
0157