22/08/2026
Ons deel graag met GROOT opgewondenheid dat: REGISTRASIES VIR 2027 IS NOU OOP! π
Is jy op soek na βn gestruktureerde, ondersteunende en waardegedrewe leeromgewing vir jou kind in 2027?
By Tutors @ Zwartkop help ons leerders om nie net akademies te presteer nie, maar ook om selfvertroue, verantwoordelikheid en selfstandigheid te ontwikkel.
Waarom Tutors @ Zwartkop?
βοΈ Christelike waardes as grondslag
π₯ Klein klasse met individuele aandag
π Graad RRβ12
π IMPAQ-kurrikulum
π΅ Fokusgerigte leeromgewing
π Gestruktureerde daaglikse roetine
β Ekstra klasse beskikbaar
π« Sentrum & Na-skool ondersteuning
Gee jou kind die geleentheid om te leer, te groei en hul volle potensiaal te bereik.
π’ PLEKKE VIR 2027 IS BEPERK!
Moenie wag nie β doen vandag nog navraag oor registrasie.
π 250 Summit Rd, Zwartkop, Centurion
π tutorsatzwartkop.co.za
π© Kontak ons vir meer inligting en registrasie.
Tutors @ Zwartkop
Lig wat lei, groei wat bly. π±