30/09/2025
๐ ๐บ๐๐๐ฉ๐๐ข๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ฃ๐
๐ ๐๐ ๐๐๐๐ง, ๐๐ฃ ๐๐๐จ โ๐ ๐๐ค๐๐๐ ๐๐ฎ๐
๐๐ข ๐ฉ๐ ๐๐ฃ๐๐๐๐ช: ๐๐ง๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ง ๐จ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ฉ๐๐ฅ.
Elke bietjie liefde, elke speletjie, elke les leer ons kinders iets waardevols. By Woekerwerf glo ons dat klein stappies groot veranderinge bring. ๐ฑ
Kom sien self hoe ons omgee-omgewing jou kind help om te floreer โ nie net by die skool nie, maar in die lewe. ๐
๐ Kontak ons vandag vir meer inligting oor inskrywings.