Talanja Pre-Primêre Skool

Talanja Pre-Primêre Skool Talanja is a pre-primary school in Somerset West and is closely situated from De Hoop Primary Schoo

Ons is ‘n skool wat Christelike waardes nastreef en laat elke dag al ons kleintjies veilig, gemaklik, geborge, geliefd en werd voel. Ons volg die Kurrikulum van die WKOD en gee kwaartaaliks volledige verslae en rapporte uit. Ons onderwyseresse bied al die uitkomstes van ons kurrikulum self aan. Ons Graad R leerders neem elke jaar deel aan die Helderberg Eistedfodd, en ons rig ook self hulle Rugby en Netbal af. Hulle het ook weekliks ‘n Rekenaarperiode waartydens hulle ‘n persepsionele program volg. Aan die einde van die jaar neem al ons kleintjies deel aan ons groot konsert.

OPEDAG BY TALANJA
27/01/2026

OPEDAG BY TALANJA

Ons ontvang julle graag by ons Opedag.
14/10/2025

Ons ontvang julle graag by ons Opedag.

Winter, reën, sambreel en o ja.....pap-sop-nat!
05/08/2025

Winter, reën, sambreel en o ja.....pap-sop-nat!

TALANJA GHOLFDAG 🏌️‍♂️Ons het nog 'n paar plekke oop vir ons Talanja Gholfdag! ⛳🗓️ 23 Mei, vanaf 11h00.🏌️‍♂️ 4 Ball Alli...
08/05/2025

TALANJA GHOLFDAG 🏌️‍♂️

Ons het nog 'n paar plekke oop vir ons Talanja Gholfdag! ⛳

🗓️ 23 Mei, vanaf 11h00.
🏌️‍♂️ 4 Ball Alliance
💰 R4 000 per Vierbal
Sluit in:
- speelfooie,
- middag- en aandete,
- natgate,
- veiling!

Hierdie jaar gaan groot wees, met meer as R50 000 se pryse, 12 natgate en ander geleenthede om pryse op die plek te wen!! 🎁

Besoek golfbuggy.co.za/talanja om in te skryf.
Of kontak my direk.

Sien jou daar!!

Talanja het ook deelgeneem.Ouers het vanoggend vir hulle kindertjies 'n storie voorgelees tydens WÊRELD HARDOPLEESDAG.
05/02/2025

Talanja het ook deelgeneem.
Ouers het vanoggend vir hulle kindertjies 'n storie voorgelees tydens WÊRELD HARDOPLEESDAG.

TALANJA SE GHOLFDAG
31/01/2025

TALANJA SE GHOLFDAG

TALANJA SE OPEDAG.
20/01/2025

TALANJA SE OPEDAG.

Talanja se vrolike span is gereed vir 2025.
14/01/2025

Talanja se vrolike span is gereed vir 2025.

Jose, 10 jaar was jy deel van die Talanja familie. Vandag het ons afskeid geneem van jou.  Jy was 'n vegter en 'n baie s...
04/01/2025

Jose, 10 jaar was jy deel van die Talanja familie.
Vandag het ons afskeid geneem van jou. Jy was 'n vegter en 'n baie sterk, en GELIEFDE vrou.
RIV.

Baie dankie Raymond en jou bekwame span. Die rugbyballe is 'n groot geskenk vir enige rugbyspelertjie.
26/11/2024

Baie dankie Raymond en jou bekwame span. Die rugbyballe is 'n groot geskenk vir enige rugbyspelertjie.

Talanja se kleurvolle span.
22/09/2024

Talanja se kleurvolle span.

Address

Firmountweg 82
Cape Town
7031

Opening Hours

Monday 07:20 - 17:30
Friday 07:20 - 17:30

Telephone

+27 21 851 5099

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Talanja Pre-Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Talanja Pre-Primêre Skool:

Shortcuts

Featured

Share