Slimkop tutor

Slimkop tutor A private tutor available to learners from Gr4-7 online classes also available

A teacher takes a handOpens a mindAnd touches a hear📚♥️
09/03/2023

A teacher takes a hand
Opens a mind
And touches a hear
📚♥️

Hierdie jaar het met n "bang" afgeskopDaar was nog glad nie tyd om ons blad te "update" Ons begin oor twee weke met kwar...
06/02/2023

Hierdie jaar het met n "bang" afgeskop
Daar was nog glad nie tyd om ons blad te "update"

Ons begin oor twee weke met kwartaal een se toets reeks🫢die tyd vlieg behoorlik verby

Een van ons leerders het in tussen deurgedring na ñ atletiek byeenkoms waar sy teen ander skole sal deelneem in die 100m
Ons is baie trots!
Nogtans sal akademie eerste kom by Slimkoppe🤓
Baie sterkte aan al die leerders,onderwysers en ouers met kwartaal een☝️🤓

SPREUKE 1:31 Julle sal die vrugte van julle optrede pluk En dit het julle beslis gedoen hierdie jaar. Ek is so trots ek ...
14/12/2022

SPREUKE 1:31
Julle sal die vrugte van julle optrede pluk
En dit het julle beslis gedoen hierdie jaar. Ek is so trots ek kan bars👌🙌😁
Dankie Here-Jesus❤️

V a k a n s i e 🥳 t y d Geniet die blaaskans, ons het die jaar op n lekker noot afgesluis🍔🥤Geseënde kersfees en voorspoe...
04/12/2022

V a k a n s i e 🥳 t y d
Geniet die blaaskans, ons het die jaar op n lekker noot afgesluis🍔🥤
Geseënde kersfees en voorspoedige nuwe jaar🖤🎉

Die afgelope tyd was baie bedreiwig in ons klas kamer.🤓 Die leerders het baie hard gewerk en die vrugte daarvan gepluk. ...
12/11/2022

Die afgelope tyd was baie bedreiwig in ons klas kamer.🤓 Die leerders het baie hard gewerk en die vrugte daarvan gepluk. Ek is so trots op hulle! 🌟
Sterkte aan al die kinders,onderwysers en ouers met die eksamen
Hou uit,hou aan ,hou moed dis amper vakansie🥳

😃
16/08/2022

😃

14/05/2022
Ons is hard aan die werk hier by Slimkoppe. Dit is hoekom ons so stil isDie eksamen is amper hier en ons wikkel en woel ...
10/05/2022

Ons is hard aan die werk hier by Slimkoppe. Dit is hoekom ons so stil is
Die eksamen is amper hier en ons wikkel en woel met hersiening
Sterkte aan al die maats, onderwysers en ouers😀📚💻
"Success is the sum of small efforts, repeated day in and day out.”

Die kinders het vandag hulle rapporte gekry. My hart wil bars van trots!!  ❤🤩Hulle albei het so hard gewerk en geleer 💪😁...
08/04/2022

Die kinders het vandag hulle rapporte gekry. My hart wil bars van trots!! ❤🤩Hulle albei het so hard gewerk en geleer 💪😁 Harde werk pluk vrugte af 🎉
Baie geluk aan al my leerders . En aan julle ouers ook. Alle eer aan die Here 👏🙏
Ons sien uit na kwartaal 2 waar ons hard gaan werk en weer goeie resultate sal oplewer

18/02/2022

Ons is 1 jaar oud vandag😁! Alle eer aan die Here . Hy het ons deur ñ pandemie gedra👩‍🏫 En dra ons nogsteeds elke dag🙌🎈

Address

Fisant Straat
Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 13:30

Telephone

+27815439820

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slimkop tutor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Slimkop tutor:

Shortcuts

Featured

Share

Category