4x4vlei.co.za

4x4vlei.co.za

Share

Viervlei has a 18km 4x4 route, 5 vehicles minimum, 28km Quad/Offroad bike route, 500m kiddies Quad bike/Jeep route. Bring your own beverages and food.

Braai facilities / cottage rental available. Situated between Hopefield/Velddrif - -32.884075,18.445406

17/07/2025

🌾SWARTLANDSKOU wen jou TOEGANG🌾

🎉🎉Ons gee 4 NAWEEK PAKKETTE WEG!🎉🎉

Dit gee jou toegang tot SWARTLANDSKOU vir Vrydag & Saterdag asook toegang tot ons INTELIGRO Wyntuin kuiers.

Al wat jy moet doen is...
👍 LIKE die post
👍 SHARE dit op jou PROFIEL & STORIE
👍 TAG 3 vriende, of MEER 😉
👍 Maak seker jy volg ons op Facebook & Instagram

Die kompetisie sluit Vrydag, 22 Augustus 2025 en wenners sal Maandag, 25 Augustus 2025 aangekondig word!

📆 3 - 6 September 2025
📍 Moorreesburg

🌾 Swartlandskou – kom ervaar plattelandse gasvryheid by die grootste skou in die Wes- en Suid-Kaap.

01/12/2024

1ste kamp, manne kry net die gevoel

01/12/2024
01/12/2024

Soms raak n man mak, of te rustig

01/12/2024

En dit is 4x4 Vlei se eie Marnye Louw 13 jaar oud. Gaan een van die dae baie ouer manne kan leer hoe n mens 4x4 ry

01/12/2024

Sani loop ook oral

01/12/2024

Ons moet darem bietjie rus ook, party maak magies vol, ander maak glase vol

01/12/2024

Niks keer ook vir ouma nie

01/12/2024

Baie mooi old school range rover wat self oral loop

01/12/2024

Sy baas het ni genade vir hom nie

Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

32. 8840759, 18. 4454061
Cape Town
8840