Vrolike Poppeklas

Vrolike Poppeklas

Share

Opvoedkundige Poppekaskanaal vir kinders | Educational Puppet Channel for kids

πŸ‘‹ Welkom by Vrolike Poppeklas, 'n tweetalige opvoedkundige Poppekaskanaal vir kinders.

🀹 Ons doel is om kindertjies speel-speel op te voed en voor te berei op lewenslessies wat oor hul paaie kan kom.

🌟 Die stories is ideaal om te wys gedurende skool of by die huis - perfek vir onderwysers en ouers om die kleingoed mee besig te hou.

πŸ”” "Subscribe" gerus gratis tot ons YouTube Kanaal om op hoogte

09/11/2025

Vir Tienermeisies, Dames en Mammas

Die krag van Kleur: Skilder 'n Seisoen

Grietjie is in Matriek. Die Eindeksamen is om die draai!

Sy kry 'n paar "tips" om op haar beste te lyk, alvorens sy die WerkswΓͺreld betree:

https://youtu.be/hWBdB4waKlA

Photos from Vrolike Poppeklas's post 30/04/2024

It was SO exciting to tell the children at Panorama Creche about the wonderful world of books ❀️

Thank you, Panorama Creche. You are great!

Photos from Vrolike Poppeklas's post 29/04/2024

Why have a World Book Day, when you can have a World Book Week!

We had fun celebrating at Jungle Tots Panorama / Welgelegen πŸ₯³

Photos from Vrolike Poppeklas's post 26/04/2024

We loved performing at First Friends!

Teaching Little Ones from an early age to love books, is very beneficial to their development.

First Friends creates the ideal environment for this opportunity πŸ’

23/04/2024

Happy πŸ“šπŸ“– WORLD BOOK DAY πŸ“–πŸ“š

Today Tommy Tiger received a book for his Birthday. His Jungle friends then joined him for a Book Birthday Party!

What better gift for a Loved One than a book? πŸ’

16/04/2024

Maak 'n knoop in jou stert ~ vandag oor 'n week is dit WΓͺreld Boekdag!

Dit is die perfekte geleentheid om die kleinspan meer te leer oor die WonderwΓͺreld van boeke. Poppeklas is gereed!

Photos from Vrolike Poppeklas's post 23/12/2022

Hierdie week het Vrolike Poppeklas stories gelees by Heeltyd Speeltyd Kleuterskool/Nasorg.

Dankie Ghita's Bakhuys vir die heerlike gemmerbroodmannetjies!

[English] Goodbye, Corona: Back to school! 09/02/2021

πŸ‘‹ Die Engelse weergawe van "Koebaai, Corona" is uit!

🌟 Deel gerus die storie met alle Engelse maatjies wat na die skoolbanke terugkeer.

https://youtu.be/Wc4Do1VHXKU

πŸ”” "Suscribe" gratis tot ons YouTube kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories.

β„Ή Ons Engelse Facebook blad: www.facebook.com/HandyPuppetPals/

[English] Goodbye, Corona: Back to school! Handy Puppet Pals tell the kids about the Corona Virus.Lallie is going back to school! It is important that she must protect herself against the Virus. A spe...

Koebaai, Corona: Terug skool toe! 30/01/2021

πŸ‘‹ Dit is tyd vir Poppekas!

β°πŸ‘©β€πŸ« Grietjie gaan terug skool toe. Dit is belangrik dat sy haarself teen die Corona Gogga moet beskerm. Wie dan nou beter as die uwe Kaptein Koebaai Corona om haar touwys te maak!

🌟 Deel gerus die storie met alle maatjies wat na die skoolbanke terugkeer.

https://youtu.be/9GxGT__AwjA

πŸ”” "Subscribe" gratis tot ons YouTube kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories

Koebaai, Corona: Terug skool toe! Poppeklas vertel die kinders van die Coronavirus.Grietjie gaan terug skool toe! Dit is belangrik dat sy haarself teen die Gogga moet beskerm. 'n Spesiale gas...

26/01/2021

Grietjie gaan terug skool toe! Dit is belangrik dat sy haarself teen die Gogga moet beskerm. 'n Spesiale gas kom vir haar touwys maak.

Die storie verskyn binnekort op ons YouTube kanaal. Ons kan nie wag nie!

[English] Puppet show for kids // The Corona Virus: What kids need to know - Part 2 of 2 29/05/2020

Die Engelse weergawe van Die Corona Gogga: Deel 2 van 2!

Die storie bevat 'n paar Engelse woordjies met illustrasies wat die kleinspan kan leer.

πŸ”” Indien julle die storie geniet het, "subscribe" asseblief tot ons YouTube kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories en gee ons 'n πŸ‘

[English] Puppet show for kids // The Corona Virus: What kids need to know - Part 2 of 2 Handy Puppet Pals tell the kids about the Corona Virus. Lallie is very sad that she may not play with her friends anymore. Sergeant Tiger teaches Lallie abou...

Sprokieland - Afrikaanse kinderstories 27/05/2020

🐭 11 dierestories in 1 🐢

πŸ€ Die nuuskierige varkie
πŸ€ Die hasie met die lang ore
πŸ€ DiΓ© reΓ«nboog wurmpie
πŸ€ Die boom met die kleurvolle blare
πŸ€ Die leeu met die seer tand
πŸ€ Wat is daai borrels
πŸ€ Stoute Kietie kat
πŸ€ Paddas met blink voete
πŸ€ Ontmoet die paashaas
πŸ€ Wie vat ons kos
πŸ€ Tinkie die brawe muis

πŸ’₯Asb. Subscribe, Share en Like Sprokieland se YouTube kanaalπŸ’₯
https://www.youtube.com/channel/UCsZjdwp9bRt1isgZ_WjkkTA?sub_confirmation=1

https://youtu.be/rZ8kVg_sOro

Sprokieland - Afrikaanse kinderstories Sprokieland is oorspronklike afrikaanse luister stories. 🌟Asb. subscribe, sodat jy nie β€˜n storie mis nie. As jy van my stories hou en dit geniet om te luiste...

Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

Cape Town