18/09/2026
Klein handjies. Groot harte. 🖤💜
Vandag het ons as Bietjie Lief ons klein handjies saamgespan om ’n groot boodskap te dra: GEWELD MOET STOP.✋🏼‼️
Elke handafdruk verteenwoordig ’n klein mensie wat nog moet grootword in ’n wêreld waar liefde, veiligheid en respek eerste kom. 💜
Ons staan saam om ’n veiliger môre te bou.
Bietjie Lief staan teen geweld. 🖤💜