02/10/2024
Wij gaan allemaal naar de zee 🏖️
“Allemaal” kan nooit gebruik word as die onderwerp van die sin nie. Met ander woorde, begin jou sin nie met “allemaal” nie.
Begin altyd met: iedereen
⚠️ die werkwoord is dan altyd enkelvoud
Swipe vir voorbeelde.
Jy kan “allemaal” wel gebruik wanneer dit verwys na ‘n onderwerp, soos “wij of jullie”:
• Jullie gaan allemaal naar Spanje deze zomer, toch? ☀️