Brul Bekkies Swemskool

Call Contact the school

Brul Bekkies Swemskool Ons klasse is klein en intiem om te verseker dat al ons swemmers die nodige aandag kry.

Is jou lyfie veilig?
07/03/2024

Is jou lyfie veilig?

Sit jy verveeld by die huis?😞Sluit nou aan en maak seker jy is reg vir jou Desember vakansie💪
07/09/2023

Sit jy verveeld by die huis?😞

Sluit nou aan en maak seker jy is reg vir jou Desember vakansie💪

21/08/2023

Is jy verveeld by die huis?😞

Sluit aan by ons Aqua Aerobics klasse!🏊

🫧Dames klasse op Dinsdae en Vrydae
🫧Oggend & middag sessies beskikbaar
🫧Eenkeer & Tweekeer 'n week opsies beskikbaar
🫧Verhit & binnehuis

Ons sal jou help om jou fiksheid na die volgende vlak toe te vat en seker te maak dat jy reg is vir jou Desember vakansie op die strand🌊

📞Kontak vir Petro 083 886 8716 om nou jou klasse te bespreek.

Sluit nou aan voor die Desember vakansie om seker te maak dat jou kind weet wat om te doen in enige situasie🌊
21/08/2023

Sluit nou aan voor die Desember vakansie om seker te maak dat jou kind weet wat om te doen in enige situasie🌊

24/07/2023
20/07/2023

Het jy geweet dat verdrinking die grootste oorsaak van dood is in kinders onder die ouderdom van 4?

Trek voordeel van die aanbod om in u kind se veiligheid in en om water te belê. Maak seker dat hulle die nodige vaardighede het om te weet wat om in enige situasie te doen.

Ons pakkette sluit in:

🦁Baba klasse vanaf 6 maande tot 48 maande
🦁Leer om te swem vanaf 4 jaar+
🦁Slag Inleiding, Regstelling & Ontwikkeling
🦁Aqua Aerobics (dames alleenlik) - oggend en middae klasse beskikbaar

Address

Old Delmas Road
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

+27832268716

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brul Bekkies Swemskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Brul Bekkies Swemskool:

Shortcuts

Share

Category