01/10/2022
Het jy geweet, Suid-Afrika het die hoogste diversiteit van skilpaaie in die wêreld, met 'n totaal van 13 spesies? Tien hiervan kom in die Karoo voor, en drie van hierdie spesies is volgens die IUCN rooidata-lys as bedreig geklassifiseer.
Erkenning aan: Karoo vir Ewig projek