ViaLeer

ViaLeer Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ViaLeer, Educational consultant, Brackenfell.

• Gesertifiseerde NBI-praktisyn (help ouers, onderwysers en kinders om unieke denk- en leerstyle te verstaan)
• Lees Terapeut
• Leser, Skrywer & Prompter (WKOD-geregistreer)
• Leerondersteuning
• Ouerondersteuning
• Skolastiese & diagnostiese assessering

Ons deel vandag ons klankeboek vir die r-klank – perfek vir tuis oefen, klasgebruik en ekstra klankversterking.Gebruik d...
16/02/2026

Ons deel vandag ons klankeboek vir die r-klank – perfek vir tuis oefen, klasgebruik en ekstra klankversterking.
Gebruik dit saam met jou kind of leerders om die klank te luister, sê en herken. Herhaling bou selfvertroue en help met lees en spelling.

Klankeboek Rr | Find thousands of free educational ebooks for classroom use at read.bookcreator.com

12/01/2026
05/01/2026

Pssst! Kinders, het julle al ooit gewonder wat jul onderwysers doen as dit skoolvakansie is? Hier is 'n paar raaiskote. Onderwysers, hoe naby is ons aan reg? 😝

https://www.sacap.edu.za/blog/applied-psychology/bullying-in-south-african-schools/?fbclid=IwdGRjcAOitY9leHRuA2FlbQEwAGF...
07/12/2025

https://www.sacap.edu.za/blog/applied-psychology/bullying-in-south-african-schools/?fbclid=IwdGRjcAOitY9leHRuA2FlbQEwAGFkaWQBqylJll3KSnNydGMGYXBwX2lkCjY2Mjg1NjgzNzkAAR6orE0ZXptcFFkFHXE8WwV3HrZMzRyJD2DvHeE7sNaiHJekjQe6Is8vvPnhSw_aem_3FyCHfZtwV1fApyl7_K4bg&utm_medium=paid&utm_source=fb&utm_id=120235197767750570_v2_s12_e7333&utm_content=120235197767770570&utm_term=120235197767760570&utm_campaign=120235197767750570

To what extent does the aggression children experience at home and in their communities contribute to the nation's high crime rate? As part of his final qualifying criteria for SACAP’s Bachelor of Social Science Honours Degree, Qiniso Makhathini conducted research into the prevalence of bullying i...

01/11/2025

Is jy in graad 7 en gee Algebra jou ’n allemintige hoofpyn? Laai hierdie gratis oefenvraestel en memo deur Wilhelm du Toit af en oefen die voorbeelde totdat jy dit regkry! Van ag nee tot A-plus!

30/10/2025

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

"Mondeling – die berg sonder piekniek!"Dis weer daardie tyd van die kwartaal...Die mondeling lê voor — en saam daarmee k...
23/10/2025

"Mondeling – die berg sonder piekniek!"

Dis weer daardie tyd van die kwartaal...

Die mondeling lê voor — en saam daarmee kom die harde gesug, trane, en geheuekaarte wat oral in die huis rondlê!

Ouers sit met ’n beker koffie en vra:
“Hoekom klink dit soos ’n straf elke keer as ons wil oefen?”

Die waarheid?
Baie kinders hou glad nie van mondelinge nie — dis ongemaklik, hulle voel onseker, en al daardie voorbereiding voel soos ’n berg.

Maar…

Wat as ons die berg stap met hulle, nie vir hulle nie?

👉 Hou ons blad dop van volgende week af!

Ons deel praktiese wenke oor hoe om:
❗️Selfstandigheid by kinders te kweek
❗️Die onthou van mondelinge makliker te maak
❗️Hoe jy tegnologie op ’n slim manier kan gebruik om hulle te help oefen

Want ja… ons weet — kinders hou van tegnologie, en ons gaan wys hoe dit jou bondgenoot kan wees!

31 Oktober is om die draai!Ons kompetisie eindig binne kort, so moenie uitmis nie! Wil jy nog inskryf? Dis maklik:✅ Like...
23/10/2025

31 Oktober is om die draai!

Ons kompetisie eindig binne kort, so moenie uitmis nie!

Wil jy nog inskryf? Dis maklik:
✅ Like hierdie inskrywing
✅ Volg ons vir meer wenke en inspirasie

Sodra jy dit gedoen het, is jy in die trekking!

Moenie wag nie – 31 Oktober is jou laaste kans!

WEN ’N VOLLEDIGE ONDERWYSER NBI® PROFIEL + TERUGVOERINGSESSIE!

Is jy ’n onderwyser wat graag jouself beter wil verstaan — in die klas en in jou persoonlike lewe?
Hier’s jou kans om ’n volledige NBI® Onderwysersprofiel te WEN

Volg net hierdie twee stappe:
👉 Volg ons blad & "Like" die plasing.

Wat is die NBI® Onderwysersprofiel?

Die NBI® (Neethling Brain Instrument) is ’n internasionaal erkende denkvoorkeur-assessering wat wys hoe jy dink, kommunikeer, besluit en leer.

Die Onderwysersprofiel is spesifiek ontwerp vir opvoeders en gee insig in:
✅ Jou unieke onderrigstyl en hoe jy leerlinge inspireer
✅ Jou sterk punte in beplanning, kreatiwiteit, logika of empatie
✅ Hoe jy stres hanteer en konflik bestuur
✅ Hoe jy beter kan kommunikeer met kollegas, ouers en leerders
✅ Manier waarop jy leer en groei — persoonlik én professioneel

Wat jy SAL ontvang as WENNER:

- ’n Volledige NBI® Onderwysersprofiel (waarde R1000)
- ’n 30 minute aanlyn terugvoeringsessie met ’n gesertifiseerde NBI-praktisyn

Hierin bespreek ons jou breinprofiel in detail — met praktiese voorstelle oor hoe jy jou sterk punte kan gebruik om beter klasverhoudings te bou, balans in jou werk te vind, en jou onderrigstyl te optimaliseer!

Waarom dit waardevol is vir jou:

💡 Kry helderheid oor jou unieke onderrigbenadering
💬 Verstaan waarom sekere leerders of kollegas jou “meer uitdaag” — en hoe om beter te skakel
⚡ Ontdek hoe jy vinniger kan groei sonder om uit te brand
🌱 Ontwikkel selfbewustheid wat jou lewe buite die klaskamer ook verbeter

Kompetisie sluit: 31 Oktober 2025

Die wenner word op 3 November 2025 aangekondig op hierdie bladsy.

Address

Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30

Telephone

+27732592583

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ViaLeer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to ViaLeer:

Shortcuts

Featured

Share