Die Alternatief Nasorg

Die Alternatief Nasorg Nasorgsentrum vir leerders van LS Bastion. Ons bied tuiswerkondersteuning en assesseringsvoorbereiding. Ons ís die alternatief.

Hier kan ons kinders nog kínd wees en ons bied vir hulle 'n liefdevolle tweede huis.

VAKANSIEPROGRAM: ONS MAAK SOP 🥕🥔🧅Ons het vandag ons vakansieprogram met heerlike pot sop, wat ons leerders saam voorbere...
20/07/2026

VAKANSIEPROGRAM: ONS MAAK SOP 🥕🥔🧅

Ons het vandag ons vakansieprogram met heerlike pot sop, wat ons leerders saam voorberei het, afgesluit. Ons bestanddele is saamgegooi en die heerlikste resep het daar uitgekom!

Our seniors also added some extra fun today and decided to make and bake muffins together.

Nou is ons uitgerus en ons koppies is lekker vol getap - gereed vir kwartaal 3!

HOLIDAY PROGRAM: DYI PING PONG GAME 👀🏓Another DIY activity - we made our own a solo ping pong games.
17/07/2026

HOLIDAY PROGRAM: DYI PING PONG GAME 👀🏓

Another DIY activity - we made our own a solo ping pong games.

15/07/2026

VAKANSIEPROGRAM: SPOGGERIGE TEEPARTYTJIE 🫖🫅👸

Porselein, pinkies en heerlike koekies!

VAKANSIEPROGRAM: SPOGGERIGE TEEPARTYTJIE 🫖👸🫅Ons leerders het vandag mooi aangetrek en 'n spesiale teetyd saam met hul ma...
15/07/2026

VAKANSIEPROGRAM: SPOGGERIGE TEEPARTYTJIE 🫖👸🫅

Ons leerders het vandag mooi aangetrek en 'n spesiale teetyd saam met hul maats genier! Hulle het heerlike tee gemaak, koekies versier, bederfies gedeel en al te gesellig - pinkies in die lug - geklets.

HOLIDAY PROGRAM: ROCK PAINTING AND MOVIE DAY 🪨🎨🖌️📺🎬We had so much fun painting rocks and watching movies in PJ's! Time s...
14/07/2026

HOLIDAY PROGRAM: ROCK PAINTING AND MOVIE DAY 🪨🎨🖌️📺🎬

We had so much fun painting rocks and watching movies in PJ's! Time sure flies when you're having fun!

VAKANSIEPROGRAM: ALLES ASYN EKSPERIMENTEDAG! 🧪🫧👩🏼‍🔬Vandag was WOW! Daar was groot opwinding met elke liewe eksperiment. ...
13/07/2026

VAKANSIEPROGRAM: ALLES ASYN EKSPERIMENTEDAG! 🧪🫧👩🏼‍🔬

Vandag was WOW! Daar was groot opwinding met elke liewe eksperiment. Dit was soveel pret! 🙌

VAKANSIEPROGRAM: ITALIË-DAG 🍕🇮🇹 Wat ’n heerlike dag was dit net nie! Ons leerders het hul eie pizzabroodjies gemaak en h...
10/07/2026

VAKANSIEPROGRAM: ITALIË-DAG 🍕🇮🇹

Wat ’n heerlike dag was dit net nie! Ons leerders het hul eie pizzabroodjies gemaak en heerlik gesmul. 😋 Buite het die pret voortgegaan. Daar was kreatiewe verbeeldingspel met spyskaarte waarvan die juffies kon bestel. Die kos was met oorgawe in die modderkombuis gemaak en met groot trots bedien. ❤️

Natuurlik was daar ook baie tyd vir speel, lag, saam kuier en kosbare herinneringe skep! 🇮🇹🌿

10/07/2026

VAKANSIEPROGRAM: Italiaans-geïnspireerde pret! 🇮🇹


HOLIDAY PROGRAM: LITTLE READERS✨📚Today our young readers stepped into a world of imagination as we built cozy forts, gat...
08/07/2026

HOLIDAY PROGRAM: LITTLE READERS✨📚

Today our young readers stepped into a world of imagination as we built cozy forts, gathered together, and shared some of our favourite stories. To make the day even more memorable, everyone created their own colourful woven bookmark to take home.

07/07/2026

HOLIDAY PROGRAM FUN with our colour coded picnic!💙❤️ 💜 💚 🩷🧡💛🤎

Address

Proteaweg
Brackenfell
7560

Telephone

+27721931615

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Alternatief Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share