Leer Meer Aanlyn Lesse

Leer Meer Aanlyn Lesse Aanlyn Wiskunde Video Lesse vir Gr 7-12

SUKKEL JY MET WISKUNDE? ONS KAN HELP!Verbeter jou Wiskunde-punt vanuit die gemak van jou eie huis met Leer Meer se aanly...
27/08/2026

SUKKEL JY MET WISKUNDE? ONS KAN HELP!

Verbeter jou Wiskunde-punt vanuit die gemak van jou eie huis met Leer Meer se aanlyn lesse.

✅ Graad 7–12
✅ Kort lesse van slegs 10–15 minute elk
✅ Werk op jou eie tyd
✅ Slegs R350 per maand – vaste koste

Wiskunde hoef nie oorweldigend te wees nie.
Vat dit stap vir stap, les vir les. 💪📐

📲 WhatsApp: 061 587 9506
🌐 www.leermeer.co.za

Begin vandag en bou jou selfvertroue in Wiskunde!

Sukkel WISKUNDE nog om te “click”?Dan is dit dalk tyd vir ’n ander benadering.Ek help studente al 9 jaar om hul Wiskunde...
17/08/2026

Sukkel WISKUNDE nog om te “click”?

Dan is dit dalk tyd vir ’n ander benadering.

Ek help studente al 9 jaar om hul Wiskundepunte te verbeter.
Volledig AANLYN, uit die gemak van jou eie huis.

Graad 7–12
R350 per maand (vaste koste)
Persoonlike hulp en ondersteuning
Geen ekstra verrassingskoste nie!

En ja, ek help ook met persoonlike, volledige take vir enige graad en enige vak.

WhatsApp my gerus:
061 587 9506

Leer Meer: want soms kort ’n mens net iemand wat dit anders verduidelik.

GRAAD 12 WISKUNDE GELETTERDHEIDREKORDEKSAMEN VOORBEREIDING!📚Voel die rekordeksamen oorweldigend?Hierdie aanlyn videoless...
12/08/2026

GRAAD 12 WISKUNDE GELETTERDHEID
REKORDEKSAMEN VOORBEREIDING!📚

Voel die rekordeksamen oorweldigend?
Hierdie aanlyn videolesse help leerders om vrae beter te verstaan én te weet hoe om punte te verdien. ✏️

Vir slegs R300 eenmalig kry jy:

✅ Video-lesse met eksamenvraestel voorbeeldsomme vir Vraestel 1 én Vraestel 2
✅ Elke som word stap vir stap verduidelik
✅ Duidelike aanduiding van watter formules om te gebruik
✅ Verduideliking van waar en hoe punte toegeken word
✅ Ideaal vir hersiening en rekordeksamenvoorbereiding

📌 Perfek vir Graad 12-leerders wat ekstra oefening en verduideliking nodig het voor die rekordeksamen.

💰 R300 eenmalig

📲 WhatsApp Nicole: 061 587 9506 om aan te sluit.

Sukkel jou kind met Wiskunde? Moenie wag tot die volgende toets nie!Leer Meer bied bekostigbare aanlyn ekstra Wiskundele...
30/07/2026

Sukkel jou kind met Wiskunde? Moenie wag tot die volgende toets nie!

Leer Meer bied bekostigbare aanlyn ekstra Wiskundelesse vir Graad 7 tot Graad 12.

Met duidelike verduidelikings, ekstra oefening en ondersteuning om leerders se kennis én selfvertroue te verbeter.

✅ Aanlyn en gerieflik
✅ Leer teen jou eie tempo
✅ Bekostigbaar: SLEGS R350 per maand
✅ Hulp deur die hele jaar

📲 WhatsApp Nicole vandag by 061 587 9506
🌐 www.leermeer.co.za

Gee jou kind die ondersteuning om Wiskunde met meer selfvertroue aan te pak! ✏️📈

nWil jou kind se Wiskunde-punt verbeter, maar jy weet nie waar om te begin nie?Met Leer Meer Aanlyn Lesse kry leerders v...
24/07/2026

nWil jou kind se Wiskunde-punt verbeter, maar jy weet nie waar om te begin nie?

Met Leer Meer Aanlyn Lesse kry leerders van Graad 7 tot 12 alles wat hulle nodig het om met meer selfvertroue te werk:

✅ Duidelike aanlyn videolesse
✅ Oefeninge én volledige merk terugvoering
✅ Weeklikse raad en leiding
✅ Persoonlike hulp van Nicole via WhatsApp

Alles vir slegs R350 per maand - leer enige tyd, teen jou eie tempo en vanuit die gemak van jou huis.

📲 WhatsApp: 061 587 9506
🌐 www.leermeer.co.za

Sluit vandag aan en begin bou aan beter Wiskunde-resultate!

Kwartaal 3 het begin!Moenie wag totdat Wiskunde ’n probleem raak nie!Leer Meer Aanlyn Lesse help leerders om die werk be...
21/07/2026

Kwartaal 3 het begin!
Moenie wag totdat Wiskunde ’n probleem raak nie!

Leer Meer Aanlyn Lesse help leerders om die werk beter te verstaan, selfvertroue op te bou en hul punte te verbeter.

✅ Graad 7–12
✅ CAPS & IEB
✅ Alle Wiskunde-afdelings
✅ Lesse vanaf Kwartaal 1–4
✅ Weeklikse kommunikasie
✅ Bekostigbare ondersteuning

📲 Registreer nou vir Kwartaal 3: 061 587 9506

🌐 www.leermeer.co.za

Beperkte plekke beskikbaar.

Wil jy hê jou kind moet hierdie wintervakansie hul Wiskunde selfvertroue bou — sonder om die hele vakansie op te offer?O...
22/06/2026

Wil jy hê jou kind moet hierdie wintervakansie hul Wiskunde selfvertroue bou — sonder om die hele vakansie op te offer?

Ons Wiskunde Winter Skool is perfek vir leerders in Graad 7–12 wat hul punte wil verbeter met kort, verstaanbare lesse van slegs 10–15 minute elk.

Vir net R350 per maand kry leerders toegang tot kwaliteit aanlyn Wiskunde lesse wat hulle teen hul eie tempo kan deurwerk.

Maak hierdie wintervakansie produktief - sonder ekstra stres.

📲 WhatsApp: 061 587 9506
🌐 www.leermeer.co.za

Graad 7–12 | Wiskunde hulp | Aanlyn lesse

Sukkel jou kind met Wiskunde of wil julle net beter voorbereid wees vir die eksamen?Leer Meer se aanlyn Wiskunde lesse m...
26/05/2026

Sukkel jou kind met Wiskunde of wil julle net beter voorbereid wees vir die eksamen?

Leer Meer se aanlyn Wiskunde lesse maak dit maklik om van die huis af in te haal en voor te berei.
Met kort, kleurvolle video’s, kwartaal 1 en 2 se werk, én persoonlike hulp via WhatsApp.

✅ Graad 7 tot 12
✅ Volle pakket slegs R350 p.m.
✅ Werk op jou eie tyd, in die gemak van jou huis
✅ Ideaal vir eksamenvoorbereiding

Stuur vandag ’n WhatsApp vir Nicole: 061 587 9506
Kom ons help jou kind om met meer selfvertroue Wiskunde te skryf!

EKSAMEN is om die draai - en Wiskunde hoef nie oorweldigend te voel nie.Met Leer Meer kry jou kind toegang tot kort, kle...
20/05/2026

EKSAMEN is om die draai - en Wiskunde hoef nie oorweldigend te voel nie.

Met Leer Meer kry jou kind toegang tot kort, kleurvolle aanlyn Wiskunde videos vir Graad 7 tot 12, kwartaal 1 en 2 se werk, én persoonlike hulp via WhatsApp wanneer hulle vasbrand.

Leer in die gemak van jou eie huis, op jou eie tyd - en bou selfvertroue voor die eksamen.

Slegs R350 p/m vir die volle pakket.
WhatsApp Nicole: 061 587 9506

Leer Meer. Verstaan beter. Skryf met meer selfvertroue.

Hemelvaartdag 🤍Vandag onthou ons dat Jesus opgevaar het na die hemel;maar dat Sy liefde, beloftes en teenwoordigheid alt...
14/05/2026

Hemelvaartdag 🤍
Vandag onthou ons dat Jesus opgevaar het na die hemel;
maar dat Sy liefde, beloftes en teenwoordigheid altyd by ons bly.

Aan al my Leer Meer studente:
Mag julle vandag herinner word dat julle nooit alleen is nie.
Hou aan glo, hou aan groei, en weet dat elke klein tree vorentoe ’n verskil maak.

Geniet die dag!
Liefde, Nicole

Address

Boksburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leer Meer Aanlyn Lesse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leer Meer Aanlyn Lesse:

Shortcuts

Share