Drakies Akademie

Drakies Akademie [email protected] - in trotse samewerking met Laerskool Concordia
Babas - Gr.R
Naskool van Gr.1 - Gr.7
Bussievervoer

Ons Skapieklas 🐑 en Beertjieklas 🧸het vandag Vrolike Vrydag gehad met "messy play" - Drakies Akademie Kleuters het dit v...
13/03/2026

Ons Skapieklas 🐑 en Beertjieklas 🧸het vandag Vrolike Vrydag gehad met "messy play" - Drakies Akademie

Kleuters het dit verskriklik geniet! Hoe groter die gemors - hoe groter die pret.

Drakies Akademie ondersteun Graig View Veterinary Clinic se Paaseier FONDSINSAMELING vir bejaardes en kinderhuise.  Hou ...
02/03/2026

Drakies Akademie ondersteun Graig View Veterinary Clinic se Paaseier FONDSINSAMELING vir bejaardes en kinderhuise.

Hou ons klasgroepe dop vir hierdie Paaseier FONDSINSAMELING. Elke bietjie maak 'n verskil en elke boks verbly 'n hart.

Voldag Juffrou pos beskikbaar by ons 2 - 3jaar klas.Stuur gerus jou CV na kantoor@drakiesakademie.co.za  - Ondervinding ...
23/02/2026

Voldag Juffrou pos beskikbaar by ons 2 - 3jaar klas.

Stuur gerus jou CV na [email protected] - Ondervinding sal tot voordeel wees en geskikte kanidate sal genooi word vir 'n onderhoud

Liefde ... hulle is oulik❤️
13/02/2026

Liefde ... hulle is oulik❤️

Dit is só oulik! ...BRAAI is ook mos liefde❤️ 😀
13/02/2026

Dit is só oulik! ...BRAAI is ook mos liefde❤️ 😀

Liefde is mooi ❤️
13/02/2026

Liefde is mooi ❤️

03/02/2026
JESUS - die krip, die kroon en die kruis ook vir elke kleuter. ♥️
22/04/2025

JESUS - die krip, die kroon en die kruis ook vir elke kleuter. ♥️

Drakies Akademie so paar van ons paasfees kiekies JESUS - dit gaan alles net oor U 💛
22/04/2025

Drakies Akademie so paar van ons paasfees kiekies

JESUS - dit gaan alles net oor U 💛

Nog kiekies📸Drakies Dans in Afrikaans Drakies Akademie Akademie Konsert 2024... was lekker!
11/11/2024

Nog kiekies📸
Drakies Dans in Afrikaans Drakies Akademie Akademie Konsert 2024... was lekker!

Drakies Dans in Afrikaans Drakies Akademie Konsert 2024... was lekker!
11/11/2024

Drakies Dans in Afrikaans Drakies Akademie Konsert 2024... was lekker!

Address

Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27728001616

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drakies Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Drakies Akademie:

Shortcuts

Share

Category