24/09/2026
πΏπ¦β¨ Happy Heritage Day! β¨πΏπ¦
By Zu-By Baba en Kleuter Kampus vier ons vandag die mooi verskeidenheid van ons land! β€οΈπππ
Ons vier ons kinders, ons kulture, ons tradisies en die liefde wat ons almal verbind. ππ§π½π¦πΌπΆπΎ
Mag ons kleintjies leer dat elke kultuur uniek en spesiaal is, en dat ons saam βn pragtige Suid-Afrika vorm. πΏπ¦β€οΈ
Verskeidenheid β’ Respek β’ Eenheid β’ Liefde β’ Vrede πβ¨
πΏπ¦β€οΈ