LeerSlim Ekstra Klasse

LeerSlim Ekstra Klasse Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LeerSlim Ekstra Klasse, Educational consultant, Bloemfontein.

LeerSlim Ekstra Klasse – Leer met selfvertroue, slaag met trots. 🌱
Ek help Gr 6-9 leerders om Wiskunde makliker te verstaan deur geduldige, doelgerigte onderrig in ’n vriendelike omgewing.

2026 is hier ! Mag hierdie jaar 'n fantastiese jaar wees! Reik nou uit na ons om jou ekstra klasse te bespreek vir die j...
01/01/2026

2026 is hier ! Mag hierdie jaar 'n fantastiese jaar wees!

Reik nou uit na ons om jou ekstra klasse te bespreek vir die jaar ! Beperkte plekkies beskikbaar.

Geseënde Kersfees ! Mag julle die tyd saam met julle families koester ❤🎄
25/12/2025

Geseënde Kersfees ! Mag julle die tyd saam met julle families koester ❤🎄

Sterkte aan elke leerder ! Mag julle harde werk vrugte dra !
28/11/2025

Sterkte aan elke leerder ! Mag julle harde werk vrugte dra !

👋 Ek’s Anika — passievol oor Wiskunde en kinders!Ek help leerders om sterker, slimmer en meer selfversekerd te voel in W...
11/11/2025

👋 Ek’s Anika — passievol oor Wiskunde en kinders!
Ek help leerders om sterker, slimmer en meer selfversekerd te voel in Wiskunde.
👉 Kontak my vandag om meer te hoor oor ekstra klasse by LeerSlim Ekstra Klasse!

Stoor hierdie wenke vir jou volgende studiesessie! 💡
04/11/2025

Stoor hierdie wenke vir jou volgende studiesessie! 💡

Address

Bloemfontein
7674

Telephone

+27827546982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LeerSlim Ekstra Klasse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to LeerSlim Ekstra Klasse:

Shortcuts

Share