Kekkelbekkies Dagsorgsentrum

Kekkelbekkies Dagsorgsentrum Kêkkelbekkies bied 'n stimulerende omgewing wat sorgvrye spel bevorder. U kind se verbeelding word

Nie eers die woeste wind, koue of reën kon ons keer om herinneringe te skep saam met ons oupas en oumas nie.
05/09/2026

Nie eers die woeste wind, koue of reën kon ons keer om herinneringe te skep saam met ons oupas en oumas nie.

Trots op hierdie oud-Bekkie!
07/08/2026

Trots op hierdie oud-Bekkie!

Ek sal jou altyd onthou as n Pappa wat jou twee dogters grootgemaak het om dames te word met integriteit, jou vrou behan...
20/06/2026

Ek sal jou altyd onthou as n Pappa wat jou twee dogters grootgemaak het om dames te word met integriteit, jou vrou behandel het soos n koningin en die grootste waardering bewys het aan my die dag toe Marné haar eerste "graad" gekry het by Kêkkelbekkies.

Dag na dag beleef ek die skater- lag stemmetjies terwyl my Bekkies speel-speel slim word!
12/06/2026

Dag na dag beleef ek die skater- lag stemmetjies terwyl my Bekkies speel-speel slim word!

Speel-speel in n vrolike omgewing, ontwikkel kleuters optimaal.
12/06/2026

Speel-speel in n vrolike omgewing, ontwikkel kleuters optimaal.

11/06/2026

Ons het gebrul, gekruip, gekyk en baie geleer!

14/05/2026
06/05/2026

Winter het vandag soos n eekhoring bo-oor Herfs gespring!

04/05/2026

Van Bekkie tot bruid!

En dis hoe ons lyk vir Chat GPT.
05/02/2026

En dis hoe ons lyk vir Chat GPT.

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27837778372

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kekkelbekkies Dagsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kekkelbekkies Dagsorgsentrum:

Shortcuts

Share