Voorslag Voortrekkers

Voorslag Voortrekkers Kom deel in die pret van Nagmarse, Leierskap, Afrikaans-wees en nog vele meer! Maandae om 17:00 by die Vierkant/Binnehof.

Voorslag Voortrekkerskommando se aktiwiteite word by Hoërskool Jim Fouch (JF) in Bloemfontein aangebied.

Die Graad 11 Kanaries het die afgelope naweek by Natures Pride gaan kamp.
27/09/2026

Die Graad 11 Kanaries het die afgelope naweek by Natures Pride gaan kamp.

Veels Geluk Mnr. Wayne Theunissen. Ons wens vir jou 'n baie gelukkigeverjaarsdag toe. Ons hoop dit is 'n mooi dag en 'ng...
20/09/2026

Veels Geluk Mnr. Wayne Theunissen. Ons wens vir jou 'n baie gelukkige
verjaarsdag toe. Ons hoop dit is 'n mooi dag en 'n
geseënde jaar vir jou.

Voorslag Voortekkers wens sy Verkenners baie geluk wat verkies is vir die VRL 2027 . Julle ! Gaan uit en leef julle leie...
08/09/2026

Voorslag Voortekkers wens sy Verkenners baie geluk wat verkies is vir die VRL 2027 . Julle ! Gaan uit en leef julle leierskap uit .

Pick n Pay The Towers Kom ondersteun Die Voortrekkers en kry vandag vir jou ‘n lekker warm boerewors rol en kry jou Bokk...
05/09/2026

Pick n Pay The Towers Kom ondersteun Die Voortrekkers en kry vandag vir jou ‘n lekker warm boerewors rol en kry jou Bokke gees gereed!!

Trots staan ons JF Prisedent Verkenners met hulle toekennings wat op die Sport en Kultuurdunee ontvang het . Baie dankie...
03/09/2026

Trots staan ons JF Prisedent Verkenners met hulle toekennings wat op die Sport en Kultuurdunee ontvang het . Baie dankie JF dat ons deel van julle familie kan wees.

Voorslag Voortekkers ! Het gister gaan afpak as kommando , by Trans 50 se aftree oord . Dankie aan Trans 50 vir die gele...
01/09/2026

Voorslag Voortekkers ! Het gister gaan afpak as kommando , by Trans 50 se aftree oord . Dankie aan Trans 50 vir die geleentheid .

Pick n Pay The Towers
31/08/2026

Pick n Pay The Towers

30/08/2026
Baie geluk aan ons Verkenners wat toekennings ontvang het by die Sport en Kultuur dinee.
28/08/2026

Baie geluk aan ons Verkenners wat toekennings ontvang het by die Sport en Kultuur dinee.

Voorslag Fotodag 2026. Hou die spasie dop vir meer binnekort…
27/08/2026

Voorslag Fotodag 2026. Hou die spasie dop vir meer binnekort…

Address

1 Wildeals Street, Gardenia Park
Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:30

Telephone

+27839842113

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voorslag Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Voorslag Voortrekkers:

Shortcuts

Share