Brainy Buddies

Brainy Buddies 🧠 Brainy Buddies πŸŽ‰
Help ouers om slim, gelukkige kleintjies groot te maak – een prettige aktiwiteit op ’n slag! Minder skermtyd, meer breintyd! πŸ’›πŸ“¦πŸ’‘

Opvoedkundige idees, speel-leer wenke & wonderlike aktiwiteitsbokse vir peuters.

04/10/2026

Hi πŸ‘‹πŸΌ!!

28/09/2026
My eetkamer? Dis ook die Brainy Buddies Headquarters. πŸ“¦Waar ander mense aandete voorsit, pak ek bokse, tel pompoms, vou ...
21/09/2026

My eetkamer? Dis ook die Brainy Buddies Headquarters. πŸ“¦

Waar ander mense aandete voorsit, pak ek bokse, tel pompoms, vou handleidings en maak seker elke aktiwiteit is reg vir klein handjies.
Elke boks wat hier uitstap, is met liefde en sorg saamgestel, sodat speel ook kan leer.

Welkom agter die skerms van Brainy Buddies. Dis dalk net 'n eetkamertafel, maar hier begin groot avonture vir klein ontdekkers.

Het jy al jou Brainy Buddies boks bestel? Bestel vandag nog! πŸ§ πŸ§’πŸΌπŸ“¦
Kontak my op 060 989 5750 vir navrae en bestellings.

β™‘de.
Juanette

πŸ‘§πŸ½πŸ§‘πŸ»πŸ‘§πŸΌπŸ‘¨πŸ»β€πŸ¦°πŸ‘±πŸ»

17/09/2026
Kom ons praat oor 'raad'.. Of dit nou boereraad was, iemand se opinie, of tannie by die winkel wat skielik 'n pediater g...
14/09/2026

Kom ons praat oor 'raad'..

Of dit nou boereraad was, iemand se opinie, of tannie by die winkel wat skielik 'n pediater geword het..

Soos:
"Vryf brandewyn aan die tandvleis." "Hou haar langer wakker, dan slaap sy beter." "Moenie haar optel nie, sy manipuleer jou." πŸ˜…

Deel in die comments die vreemdste of mees unhinged raad wat jy oor jou kind gekry het. Daai raad waar jy net geglimlag en geknik het, maar in jou kop was daar 'n hele ander gesprek aan die gang. πŸ‘€πŸΏ

Ek sien uit wie kan die snaakste raad deel!!

14/09/2026

Dis nie net speel nie. Dis ontwikkeling deur spel. ✨

Met Brainy Buddies doen jou kind meer as net besig bly. Elke aktiwiteit is ouderdomsgeskik en doelbewus ontwerp om belangrike vaardighede te ontwikkel wat die fondasie vir toekomstige leer help bou.

Van fyn motoriese vaardighede en hand-oog-koΓΆrdinasie tot taalontwikkeling, sensoriese ontdekking, konsentrasie en probleemoplossing. Elke klein oomblik van speel het 'n doel.

As jy vir 'n nuwe mamma raad kon gee, wat sou dit wees?Ek onthou met die geboorte van my dogtertjie het ek nie geweet wa...
04/09/2026

As jy vir 'n nuwe mamma raad kon gee, wat sou dit wees?

Ek onthou met die geboorte van my dogtertjie het ek nie geweet wat om met diΓ© dingetjie te doen nie. Sy huil, sy het winde... and I don't know what I'm doing!
Ek onthou hoe my ma gesΓͺ het: "Dis net die eerste 12 weke wat rof is."

En ek het gedink: Julle weet nie hoe vlippen lank 12 weke is nie. (Screaming into my pillow-vibe.)
En nou is die madam al amper 4 jaar oud.

Toe besef ek: Die eerste 12 weke het in 'n oogwink verbygegaan. En eintlik was dit die maklikste deel, want al wat fout kon wees, was: jy is moeg, jy is honger, jy het 'n p**p wat vassteek of 'n nat doek.
Nou is selfs die manier waarop ek haar piesang skil moontlik verkeerd.

As ek vir my nuwe-mamma-self raad kon gee, sou ek sΓͺ: Geniet dit net. Hulle gaan nooit weer so klein wees nie. En glo my, 'n p**p wat vassteek is later die minste van jou probleme.

Watter raad sou jy graag wou hΓͺ toe jou baba klein was? Deel bietjie in die comments!!

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27609895750

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brainy Buddies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Brainy Buddies:

Shortcuts

Share

Category