Fichardt Akademiese Sentrum

Fichardt Akademiese Sentrum By Fichardt Akademiese Sentrum werk ons almal saam om vir jou kind 'n beter toekoms te gee.

11/01/2021

Is jy moeg gesukkel met huiswerk? Geen probleem, ons by Fichardtpark Akademiese Sentrum help graag. Skryf so spoedig moontlik in vir 2021.

Geen sport by skole??? Dit beteken nie jou kind moet nou by die huis sit en niks doen nie. Raak deel van die wonderlike ...
17/08/2020

Geen sport by skole??? Dit beteken nie jou kind moet nou by die huis sit en niks doen nie. Raak deel van die wonderlike program waar jou kind binne sy of haar vermoë gestimuleer word.

22/07/2020
Woord vir die dag.
29/06/2020

Woord vir die dag.

JIPPY...daar is 'n oplossing! Mamma hoef nie meer juffrou - juffrou te speel nie!  Bespreek nou jou sessie en betaal sle...
04/05/2020

JIPPY...daar is 'n oplossing!
Mamma hoef nie meer juffrou - juffrou te speel nie!
Bespreek nou jou sessie en betaal slegs vir daardie tydgleuf!

17/03/2020

Dra onpaar of kleurvolle sokkies op 21 Maart ter bewusmaking en ondersteuning van Downsindroom.

Welkom terug aan al ons maatjies. Ons sien uit om ń 'popping' 2020 te hê.
24/01/2020

Welkom terug aan al ons maatjies. Ons sien uit om ń 'popping' 2020 te hê.

2019
18/12/2019

2019

Address

Van Iddekinge
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27832792801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fichardt Akademiese Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category