05/10/2026
Aan al ons wonderlike onderwysers
Dankie vir julle geduld, liefde, harde werk en die verskil wat julle elke dag in ’n kind se lewe maak. Julle is werklik kosbaar!
Gelukkige Onderwysersdag!