ToffieAppel

ToffieAppel Ons voorsien kwaliteit, toeganklike en toepaslike wiskunde leer-materiaal vir Graad 10 en 11 leerders. Bestel hier: https://toffieappel.teachable.com/

Graad 10-12 Wiskunde in Afrikaans! Volledige KABV (CAPS) kurrikulum vir slegs R500!Kry dit nou hier:
16/02/2026

Graad 10-12 Wiskunde in Afrikaans! Volledige KABV (CAPS) kurrikulum vir slegs R500!
Kry dit nou hier:

🔥 NET VIR 1 WEEK – MAL AFSLAG! 🔥Is jy in Graad 10 of Graad 11 en sukkel jy met Wiskunde? Of wil jy net beter punte hê? 📈...
04/02/2026

🔥 NET VIR 1 WEEK – MAL AFSLAG! 🔥

Is jy in Graad 10 of Graad 11 en sukkel jy met Wiskunde? Of wil jy net beter punte hê? 📈
Kry dit hier: toffieappel.teachable.com

💥 Normale prys: R3500
💥 SPESIALE AFSLAG: SLEGS R800
⏰ Geldig vir 1 week alleenlik!

🎯 Volledige KABV (CAPS) Wiskunde kursus
🎥 Duidelike video-verduidelikings

👉 Gebruik die KOEPONKODE: MALAFSLAG
👉 Geldig to 11 Februarie 2026

Ons skaaf bietjie aan die graad 12-video "resep", en sal dit binnekort weer beskikbaar stel!  Intussen, proe gerus aan o...
29/01/2026

Ons skaaf bietjie aan die graad 12-video "resep", en sal dit binnekort weer beskikbaar stel! Intussen, proe gerus aan ons graad 10 en 11 Wiskunde video's, op 'n splinternuwe platform!

Browse the ToffieAppel product catalog to explore and discover available products.

Graad 10 en 11 Wiskunde video's in Afrikaans - nou op 'n splinternuwe platform vir jou gemak!  Sluit in: - Volledige KAB...
28/01/2026

Graad 10 en 11 Wiskunde video's in Afrikaans - nou op 'n splinternuwe platform vir jou gemak!

Sluit in:
- Volledige KABV (CAPS) kurrikulum in kreatiewe video-formaat
- Uitgewerkte ou vraestelle (met meer wat deur die loop van die jaar bygevoeg gaan word)

Wiskunde is soos 'n toffieappel... Taai, maar lekker!

Browse the ToffieAppel product catalog to explore and discover available products.

Reg vir 2026 se Wiskunde?  Bestel gerus kwaliteit Wiskunde video's vir Graad 10 en 11 (volledige CAPS kurrikulum plus ui...
10/01/2026

Reg vir 2026 se Wiskunde? Bestel gerus kwaliteit Wiskunde video's vir Graad 10 en 11 (volledige CAPS kurrikulum plus uitgewerkte ou vraestelle) hier:
https://toffieappel.teachable.com/

04/11/2025

"Baie dankie vir julle puik diens. My dogter het julle graad 10 pakket bestel en is super tevrede. Vinnig, effektief en die inhoud baie goed saamgestel. Sal vir seker volgende jaar weer bestel" - Natia

Dankbaar vir die wonderlike terugvoer van tevrede kliënte!

Koop gerus jou Graad 10-12 Wiskunde video's deur te bestel op die form hieronder, en kry toegang binne 24 uur!ToffieAppe...
13/10/2025

Koop gerus jou Graad 10-12 Wiskunde video's deur te bestel op die form hieronder, en kry toegang binne 24 uur!

ToffieAppel bied kwaliteit Wiskunde video's in Afrikaans vir Graad 10 tot 12 leerders. Elke graad bevat 40+ video's wat die volledige KABV (CAPS) kurrikulum dek, plus nog vele uitgewerkge vraestelle vir elke graad.

Onthou: Wiskunde is soos 'n toffieappel... Taai, maar lekker.

https://toffieappel.teachable.com/

'n "Google Form" vir die aankope van ToffieAppel se Wiskunde Pakkette. Wiskunde pakkette is beskikbaar vir Gr. 10, 11 & 12 leerders. U aankope sluit in: 40+ Video's per graad met verduidelikings en voorbeelde volgens die KABV kurrikulum. Plus - uitgewerkte vraestelle (met memorandum en video oplossi...

23/04/2024

Met die eksamens wat voorlê, is daar geen geriefliker manier om voor te berei, as om toegang te hê tot kort, relevante video's oor enige onderwerp nie. Kontak gerus vir Gr.10 - 12 Wiskunde video's!

Send a message to learn more

26/04/2023

Vraag-vir-vraag en stap-vir-stap, dit is die formule vir beter punte!

19/04/2023

Daar is min dinge so lekker soos ñ Toffie-appel en Wiskunde in Afrikaans.


Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ToffieAppel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to ToffieAppel:

Shortcuts

Share