Tina Cowley Bloemfontein Central

Tina Cowley Bloemfontein Central

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tina Cowley Bloemfontein Central, School, Nelson Mandelarylaan 220, .

The Tina Cowley Reading Centre in Bloemfontein offers learners with reading problems the necessary support and skills training to overcome their reading problems.

13/04/2026

✨Ons skep ’n veilige ruimte waar selfvertroue groei, leesvaardighede ontwikkel en elke klein oorwinning gevier word ✨

☎️ Kontak ons vandag vir 'n evaluasie
Leané van der Merwe
076 757 0459

02/02/2026

📚 Ontsluit Jou Kind se Leespotensiaal! 📚
Welkom by Tina Cowley Bloemfontein-Sentraal Leessentrum, Waar Elke Leser Groei🪴

Is jou kind onseker in die klaskameromgewing? Wonder jy oor hul leesvlak of leerbehoeftes? Ons is hier om te help met 'n beproefde, stapsgewyse benadering!

🌟 Ons Proses:
1. Skeduleer 'n Wetenskaplike Evaluasie:
Kontak ons om 'n professionele lees-evaluasie te bespreek. Hierdie evaluasie help ons om jou kind se leesvlak en kerngeletterdheidsvaardighede te identifiseer.

2. Ontvang weekliks terapie.
Jou kind ontvang terapie gebaseer op die resultate van die evaluasie. Terapie van 90 minute ń week behels: ‘n 45 minute rekenaarklas en ‘n 45 minute basiese vaardigheidsklas. Graad R leerders ontvang terapie van 45 mintue. So verseker ons dat hulle die ondersteuning kry wat hulle nodig het.

🎓 Beproefde Resultate. 'n Helderder Toekoms.
Belê vandag nog in jou kind!🎓

Plekke is beperk, bespreek jou evaluasie vandag nog!

Stuur ń WhatsApp of kontak ons by
👋🏼 Leané van der Merwe
📞 076 757 0459

30/01/2026

Ons is MAL oor ouer-terugvoer! 🥰✨

Gee jou kind die beste begin, kom lees en leer saam by Tina Cowley Bloemfontein Central⭐📚

Skryf vandag nog in:

Leané 076 757 0459
(of vir enige navrae, ons help graag 😉)

26/01/2026

Het jy geweet?? 📚🐛

Ons bied lesse vir Graad R-leerders aan! 🌟🌟

Gee jou kind die beste voorsprong deur lees speel-speel aan te pak 🎨📚

Ons help Graad R-kleuters om die blou blokke van lees met selfvertroue en pret reg te kry.

👉 Kontak ons vandag nog om jou Graad R-kleuter in te skryf en bou saam aan ’n sterk fondament vir lees!

☎️ Leané - 076 757 0459

14/01/2026

📚🎒Só skop die 2026-skooljaar af!

Ons wens elke leerder en opvoeder ’n jaar vol voorspoed, vrede en vreugde toe 🌟✨

Kontak ons vandag nog en geniet ’n bekommernisvrye kwartaal! ☎️

24/10/2025
04/09/2025

Akwarium 🐠✨
Ons woord van die week is “akwarium”.

“Akwarium” was een van die woorde in die Tjokkies-spelkompetisie, waarvan Tina Cowley Bloemfontein Sentraal die trotse borg was. Ons is só beïndruk met die Tjokkie-leerders se spelvermoë! 👏📚

Kontak ons vandag vir ’n evaluasie! ☎️
Leane 076 757 0459

25/08/2025

Makietie! 🎉
Ons woord van die week is “makietie”, wat beteken: ’n feesviering of partytjie.

By Tina Cowley Bloemfontein Sentraal bou ons voortdurend aan ons studente se woordeskat. Ons moedig hulle aan om nuwe woorde in hul alledaagse gesprekke te gebruik, sodat hulle taalvaardigheid kan groei.🤸‍♀️🌟

Kontak ons vandag vir 'n evaluasie ☎️
Leane 076 757 0459

28/05/2025

🍔📖 Vandag vier ons Nasionale Hamburgerdag! 📖🍔
Wat is beter as ’n sappige hamburger? ’n Sappige storie om saam met dit te lees! 😄

Neem 'n blaaskans – gryp 'n burger, sit gemaklik, en lees. Want lees begin by die huis... en soms by ’n hamburger! 😉 # tinacowley

Want your school to be the top-listed School/college?

Telephone

Website

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:00
Tuesday 13:00 - 17:00
Wednesday 13:00 - 17:00
Thursday 13:00 - 17:00
Friday 13:00 - 17:00