Tingeling Kleuterskool

Tingeling Kleuterskool Pre-Primary School located in Bethlehem

Maskers beskikbaar!!
11/11/2020

Maskers beskikbaar!!

Ons is lekker bederf met ń kuier van Bethlehem Brandweer. Ons het gesien hoe die water spuit en geleer van al die toerus...
10/11/2020

Ons is lekker bederf met ń kuier van Bethlehem Brandweer. Ons het gesien hoe die water spuit en geleer van al die toerusting. Baie dankie vir al julle moeite, Oom Thinus Otto. Julle was so vriendelik.

ñ Vrolike kuiergas wat vir GROOT opwinding gesorg het in hierdie reën! Hy/sy is ongeskaad terug in die tuin vrygelaat.
10/11/2020

ñ Vrolike kuiergas wat vir GROOT opwinding gesorg het in hierdie reën! Hy/sy is ongeskaad terug in die tuin vrygelaat.

Onthou om u kleuter in te skryf vir 2021 !!
06/11/2020

Onthou om u kleuter in te skryf vir 2021 !!

Tingeling verwelkom 3 nuwe juffrouens!lnrJuf. Geselle Greyling- PeutergroepJuf. Elsabē de Klerk sal as waarnemende hoof ...
05/11/2020

Tingeling verwelkom 3 nuwe juffrouens!lnr
Juf. Geselle Greyling- Peutergroep
Juf. Elsabē de Klerk sal as waarnemende hoof waarneem in 2021.
Juf. Cornel Bruwer- Gr RR

Baie welkom by Tingeling. Ons vertrou u sal sommer gou ingeburger wees!

Tingeling groet 3 juffrouens aan die einde van 2020.l.n.r Juf. Yolandi Storbeck - Juf. Yolandi sluit aan by Elandspark S...
04/11/2020

Tingeling groet 3 juffrouens aan die einde van 2020.
l.n.r
Juf. Yolandi Storbeck - Juf. Yolandi sluit aan by Elandspark Spesiale skool in Johannesburg.
Juf. Lizanne Morrison- Juf. Lizanne was Tingeling se geliefde skoolhoof. Sy treë af en gaan heerlike,kosbare tyd met jaar kleinkinders geniet.
Juf. Nanki du Plessis- Juf.Nanki gaan ń nuwe gastehuis bestuur.

Tingeling wens u alle sterkte toe in die nuwe avonture!

23/10/2020
Nog plekkies beskikbaar vir 2021.Kontak ons op 083 644 0999 om vandag nog u peuter of kleuter in te skryf!
23/10/2020

Nog plekkies beskikbaar vir 2021.
Kontak ons op 083 644 0999 om vandag nog u peuter of kleuter in te skryf!

Dankie vir almal wat kom inloer het by die Tingeling tafel tydens ons uitstalling in Dihlabeng Sentrum! Het u dalk ñ ins...
04/10/2020

Dankie vir almal wat kom inloer het by die Tingeling tafel tydens ons uitstalling in Dihlabeng Sentrum! Het u dalk ñ inskrywingsvorm gemis? Geen kommer! Kontak ons Maandag tot Vrydag om u kleuter in te skryf vir 2021 op
058 303 3357

Sien julle Saterdag!
01/10/2020

Sien julle Saterdag!

01/10/2020
Kom wys oë hierdie Saterdag in Dihlabeng Sentrum!
29/09/2020

Kom wys oë hierdie Saterdag in Dihlabeng Sentrum!

Address

Owen Warren Street
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:15
Tuesday 07:00 - 13:15
Wednesday 07:00 - 13:15
Thursday 07:00 - 13:15
Friday 07:00 - 13:15

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tingeling Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tingeling Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category