Laerskool HM SWART, Bethal

Laerskool HM SWART, Bethal Al die doen & late van die leerders by Laerskool HM SWART, Bethal

28/08/2026
🏏 HMS 0/11A vs Kruinpark 0/11A 🏏HMS kolf eerste en teken 272/6 aan. Kruinpark kolf tweede en teken 58/8 in 11.3 beurte a...
27/08/2026

🏏 HMS 0/11A vs Kruinpark 0/11A 🏏

HMS kolf eerste en teken 272/6 aan. Kruinpark kolf tweede en teken 58/8 in 11.3 beurte aan.

β›ˆοΈ Weens weerlig is die wedstryd volgens die Duckworth-Lewis-Stern-metode beslis.

πŸ† H.M. Swart wen met 166 lopies!

πŸ”₯ Beste kolwers:
β€’ Kaleb van Heerden – 107 lopies van 43 b***e
β€’ GJ Claasen – 86 lopies van 48 b***e

πŸŽ‰ Baie geluk, Kalla, met jou pragtige honderdtal! πŸ’―πŸ‘

🏏 Beste boulers:
β€’ Liam van Tonder – 2 paaltjies in 2 beurte, slegs 3 lopies afgestaan
β€’ GJ Claasen – 2 paaltjies in 2 beurte, 7 lopies afgestaan
β€’ Pierre Jacobs – 2 paaltjies in 2 beurte, 11 lopies afgestaan

πŸ’ͺ🏏 Baie geluk, manne, met ’n mooi wen! Julle het uitstekend gespeel! πŸ’―πŸ”₯

🏏 HMS 1STE SPAN vs KRUINPARK 1STE SPAN 🏏Wat ’n wedstryd! πŸ”₯Kruinpark kolf eerste en teken 93/10 in 12.3 beurte aan.HMS ko...
27/08/2026

🏏 HMS 1STE SPAN vs KRUINPARK 1STE SPAN 🏏

Wat ’n wedstryd! πŸ”₯

Kruinpark kolf eerste en teken 93/10 in 12.3 beurte aan.

HMS kolf tweede en teken 95/2 in slegs 7 beurte aan.

πŸ† HMS wen die wedstryd met 8 paaltjies!

⭐ Beste kolwers:
β€’ Juvan Pienaar – 42 van 19 b***e
β€’ Juandre Swart – 42 van 22 b***e

🎯 Best Bowler:
Adam Cajee – 5 wickets for only 21 runs in 4 overs! πŸ‘πŸ”₯

He also took a HAT-TRICK! πŸ₯³πŸ

Congratulations, Adam! What an incredible bowling performance! πŸ’―πŸ”₯

Baie geluk aan ons HMS-manne met ’n uitstekende wen! 🏏

Trots op julle! πŸ‘πŸ”₯

27/08/2026
πŸ”₯πŸ’ƒ HMS RAADSHOOFDE 2026 DANS! πŸ•ΊπŸ”₯Dis tyd om die skoene uit te skop en saam met ons ’n onvergeetlike aand te geniet! ✨Kom ...
26/08/2026

πŸ”₯πŸ’ƒ HMS RAADSHOOFDE 2026 DANS! πŸ•ΊπŸ”₯

Dis tyd om die skoene uit te skop en saam met ons ’n onvergeetlike aand te geniet! ✨

Kom kuier saam met ons rondom die vuur, geniet heerlike kos, goeie musiek, lekker dans en sommer net ’n aand van saamwees! 🎢πŸ”₯πŸ’ƒ

πŸ§‘ πŸ§“ Slegs vir volwassenes!

Maak ’n afspraak met jou gunsteling dansmaat, trek gemaklik aan en kom geniet ’n aand vol musiek, dans, lag en lekker kuier! πŸ₯‚πŸ”₯

🏏 HMS 0/11 B vs Standerton Primary 0/11HMS kolf eerste en teken 140/6 in 20 beurte aan. Standerton Primary kolf tweede e...
26/08/2026

🏏 HMS 0/11 B vs Standerton Primary 0/11

HMS kolf eerste en teken 140/6 in 20 beurte aan. Standerton Primary kolf tweede en teken 91/7 in 20 beurte aan.

πŸŽ‰ HMS wen die wedstryd met 41 lopies! πŸŽ‰

🏏 Beste kolwer:
Simesihle Nkambule – 27 lopies van 57 b***e (retired)

πŸ”₯ Beste bouler:
Marco Geel – 1 paaltjie vir slegs 9 lopies in 3 beurte

Baie geluk, seuns! πŸ‘πŸ
Wat ’n puik spanpoging! Ons is trots op julle! πŸ’ͺ

Address

Posbus/P. O. Box 142
Bethal
2310

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool HM SWART, Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category