Hey A'o'K

Hey A'o'K Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hey A'o'K, Education Website, 15 Blyde Road, Farrarmere, Benoni.

09/08/2026
12/05/2026

Ons graad 6 en 7 A'o'K klasse gaan begin.

29/04/2026

WAT GEBEUR AS 'N KIND KWAAD RAAK?
Wanneer ’n kind kwaad raak, reageer die sekuriteitswag wat die brein moet beskerm(amygdala) vinnig en sien ’n situasie as ’n bedreiging. Dit aktiveer die "fight-or-flight" reaksie, wat streshormone soos adrenaline en cortisol vrystel. Jou kind se hart klop vinniger en sy liggaam maak gereed om te reageer, soms deur te skree of te huil(tantrum). Terselfdertyd werk die brein wat logies d**k, en help met selfbeheer, nie ten volle nie op daardie oomblik nie. Dit beteken die emosionele deel van die brein neem oor en logiese denke raak moeiliker. Daarom voel emosies vir kinders baie intens. Die goeie nuus kinders kan leer om te reguleer, of in maklike taal hulle kan 'n oefening doen om weer kalm te word.

11/03/2026
Les materiaal vir kinders. Ons doen 'n emosionele intelligensie assesserings toets met die leerders kosteloos voor hulle...
20/02/2026

Les materiaal vir kinders. Ons doen 'n emosionele intelligensie assesserings toets met die leerders kosteloos voor hulle met die kesse begin.

A'oK seminare gebeur.
20/02/2026

A'oK seminare gebeur.

Address

15 Blyde Road, Farrarmere
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27724470390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hey A'o'K posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hey A'o'K:

Shortcuts

Share