To all our after-school kids good luck with your reports tomorow l know you all did well lovies all of you so much enjoy your holiday
Flink Dink Speelgroep, Naskool & Vakansie Sentrum
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Flink Dink Speelgroep, Naskool & Vakansie Sentrum, Education, 15 lellie str northmead benoni, .
Bekostigbare professionele privaat kindersorg vir grade RR tot Gr7 deur n gekwalifiseerde onderwyseres waar kreatiewe denke en speletjies saamvloei om leer pret te maak.
On the 14 the April we are going to hold an Easter day for day care kids and then in the afternoon aftercare kids we are so exited
Ons is sooo opgewonde oor die 18 de maart waar ons mense regte dag gaan vier met aantrek en verskulinde tipe kos gaan probeer kan so nie wag nie
We are so exited to have our first human rights day on the 18 th of March where we going to dress up and eat the different cultures food so exited
Flink d**k speelgroepie open die 10 de Januarie 2020. Is so opgewonde vir nuwe maatjies en ons ou maatjies wat terug kom kan nie wag nie. Daar is nog n paar plekkies oop vir 3 maande en op kan so nie wag nie.
Hier by ons flink d**k speelgroepie word kinders met baie liefde speel speel geleer en ons vat kids soos ons eie vanaf 3 maande en op ons is kleingroepie met genoeg personnel so dat elke kindjie genoeg aandag kan kry dit behels oggend ete middag ete en twee snack vir voldag daar is ook snoepie vir twee dae n week .Daar is net n paar plekkies beskibaar vir 2022 oor
So kontak gerus vir Lea Olivier by 0814179231
28/11/2021
We had a nice Christmas party on the 26 of Nov to all our kids and parents happy Christmas an a new year
03/09/2021
Ons het weer n lekker verjaarsdag partytjie gehaat vandag by flink d**k speelgroepie baie geluk met jou verjaarsdag Denise liefies jou baie
Telephone
Website
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 18:00 |
| Tuesday | 06:00 - 18:00 |
| Wednesday | 07:00 - 18:00 |
| Thursday | 07:00 - 18:00 |
| Friday | 07:00 - 18:00 |