09/12/2022
Hi almal. My naam is Anne en ek is ń naskool toesighouer. Eks gebaseer in Northmead, Benoni. Ek kyk na kinders ouderdom Graad 0 tot en met Graad 7.
Besigheids ure is Maandae tot Vrydae vanaf 13h00 tot en met 17h15.
Kontak my gerus op facebook, whatsapp, telefonies asook per epos.
Wees gerus dat jou kind in veilige toesig is, vir ń bekostige prys per maand. Kan ook vervoer vanaf skool reel in die middae.
Baie dankie
Groete Anne