Wiskunde Geletterdheid

Wiskunde Geletterdheid Kommunikasie met leerlinge en deel van oulike goedjies!!Inspirasie en motivering is 'n MOET!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jo Anne Fredericks, Wilemina Zaal, Denise Van Wyk, Chante...
08/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jo Anne Fredericks, Wilemina Zaal, Denise Van Wyk, Chante Ockhuis, Elroy Booysen, Prathna Alawert, Patricia Moos, Netaldine Moseki, Danzel Morries, Jano G Jansen, Kayla Van Wyk, Kidd Skippiie, Rotas Mothedie, Francisco Kleinsmit, Psomething Paulse, Marshall September, Dii Kordom Kindtt

22/07/2026

Wisk G -Ejvr

22/07/2026

Kom ons kry die verroeste breinspoeling na die vakansie weer in werking!!!
1. Die son sak in die noorde/weste/ suide/ooste.
2. Argitekte verkies om slaapkamers se vensters in Suid-Afrika na die noord/oos/suid/wes te laat wys.
3.Die vierkant van 3 is 6/3/9.
4.Die formule vir die lengte van 'n reghoek =...........
5.Die sfeer is 'n 2D/3D figuur.

21/07/2026
Sterkte vir die 3de kwartaal!!!
21/07/2026

Sterkte vir die 3de kwartaal!!!

LEERDERS GENIET DIE VAKANSIE,  VOLGENDE KWARTAAL IS DIT WEER SKOUER AAN DIE WIEL SIT!!!
09/07/2026

LEERDERS GENIET DIE VAKANSIE, VOLGENDE KWARTAAL IS DIT WEER SKOUER AAN DIE WIEL SIT!!!

Graad 11 - Finansies
16/02/2026

Graad 11 - Finansies

Omskakeling:Hierdie moet jy ken, dis algemene kennis.
13/02/2026

Omskakeling:
Hierdie moet jy ken, dis algemene kennis.

GELYKBREEK- Waar 2 of meer lyne mekaar sny, daar is die prys van die produk en die hoeveelheid presies dieselfde. Onthou...
12/02/2026

GELYKBREEK- Waar 2 of meer lyne mekaar sny, daar is die prys van die produk en die hoeveelheid presies dieselfde. Onthou skryf x-se waarde eerste en dan y- se waarde soos in 'n koördinaat vorm (x; y )

Address

Benoni South
1500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wiskunde Geletterdheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category