Pniellandgoed Primêre Skool

Pniellandgoed Primêre Skool Pniellandgoed Primêr is 'n trotse Afrikaanse skool en is geleë op die plaas Pniel. Ongeveer 7km buite Barkly Wes.

27/08/2026

Julle mag dit maar sing...

PNIELLANDGOED HOU BASAAR!!!!!! 12 SEPTEMBER . DIE TROMPOPPIES GAAN ONS WEER VERRAS. KOM GENIET DIE OGGEND SAAM MET ONS. ...
27/08/2026

PNIELLANDGOED HOU BASAAR!!!!!! 12 SEPTEMBER . DIE TROMPOPPIES GAAN ONS WEER VERRAS. KOM GENIET DIE OGGEND SAAM MET ONS. TROMPOPPIES BEGIN 8 UUR TE STAP EN BASAAR BEGIN OM 9 UUR.

34 van ons kinders het aan WOW spel kompetisie deel geneem. En ons is trots op die wat deur gaan na die volgende rondte....
14/08/2026

34 van ons kinders het aan WOW spel kompetisie deel geneem. En ons is trots op die wat deur gaan na die volgende rondte. Baie geluk .

Ek is bietjie baie laat, maar eerder laat as nooit. Juf Malgas en Mnr Sekotse het sertifikate ontvang by die NTA. Ons wi...
14/08/2026

Ek is bietjie baie laat, maar eerder laat as nooit. Juf Malgas en Mnr Sekotse het sertifikate ontvang by die NTA. Ons wil vir julle 2 baie geluk sê en baie dankie vir jul harde werk. Pniellangoed is trots op julle.

Ons Beste Presteerders vir die 2 de kwartaal. Baie geluk. Ons is trots op julle!!!!
23/07/2026

Ons Beste Presteerders vir die 2 de kwartaal. Baie geluk. Ons is trots op julle!!!!

Dankie Wildeklawer dat ons gereeld kan gaan groente haal vir ons NSNP by die skool. Ons waardeer dit met warm harte.
14/05/2026

Dankie Wildeklawer dat ons gereeld kan gaan groente haal vir ons NSNP by die skool. Ons waardeer dit met warm harte.

Boekedag 2026!!! Ons was ook deel daarvan. Van n blindemuis tot Mr Hook. Oppas net vir Harry Potter. En dan bly Pinocio ...
24/04/2026

Boekedag 2026!!! Ons was ook deel daarvan. Van n blindemuis tot Mr Hook. Oppas net vir Harry Potter. En dan bly Pinocio leuns vertel.

En vandag is daar nog n verjaarsdag in ons midde. Juf Dyssel baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag God jou bewaar en ...
19/04/2026

En vandag is daar nog n verjaarsdag in ons midde. Juf Dyssel baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag God jou bewaar en beskerm elke dag.

Civviesdag 10 April was diere dag. Kinders het aangetrek en maskers gemaak. Dankie vir elkeen se deelname.
11/04/2026

Civviesdag 10 April was diere dag. Kinders het aangetrek en maskers gemaak. Dankie vir elkeen se deelname.

Kwartaal 2 begin met ons beste presteerders van kwartaal 1. Baie geluk aan elkeen. Hou aan hard werk. Ons is baie trots ...
08/04/2026

Kwartaal 2 begin met ons beste presteerders van kwartaal 1. Baie geluk aan elkeen. Hou aan hard werk. Ons is baie trots op julle.

Address

Barkly West

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27818811976

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pniellandgoed Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category