EMET Tutor & Aftercare Centre

EMET Tutor & Aftercare Centre EMET bied betroubare tutor- en naskool dienste vir Graad R–7, met meer as 15 jaar onderwyservaring.

Ons help met huiswerk, eksamenvoorbereiding en studievaardighede in ’n veilige, ondersteunende omgewing.

01/09/2026

πŸ’¦β˜€οΈ WATERPRET-DAG BY EMET! β˜€οΈπŸ’¦

Wat ’n heerlike dag vol pret, lag en water! πŸ˜πŸ’¦

Ons EMET-maats het die dag ten volle geniet – van waterpret tot groot glimlagte en lekker saamkuier! πŸ₯³πŸ’™

Dit was ’n dag om te onthou! Die son het geskyn, die water het gespat en die kinders het dit verskriklik geniet! πŸŒŠπŸ˜‚β˜€οΈ

By EMET glo ons dat leer ook hand aan hand gaan met pret, speel en onvergeetlike herinneringe. ❀️

Dankie aan almal wat gehelp het om hierdie dag so spesiaal te maak! 🌸

πŸ’¦ EMET – waar elke dag ’n nuwe avontuur is! πŸ’¦

πŸŒΈπŸ’™πŸ’š GeseΓ«nde Vrouedag aan elke besondere vrou! πŸ’šπŸ’™πŸŒΈVandag vier ons die vroue wat met liefde, geloof, krag en omgee ’n ver...
09/08/2026

πŸŒΈπŸ’™πŸ’š GeseΓ«nde Vrouedag aan elke besondere vrou! πŸ’šπŸ’™πŸŒΈ

Vandag vier ons die vroue wat met liefde, geloof, krag en omgee ’n verskil maak in die lewens van ander. 🌷

Mag jy altyd onthou hoe kosbaar jy in God se oΓ« is. Jy is wonderbaarlik gemaak, gekies, geliefd en geroep vir ’n doel. ✨

πŸ“– β€œEk loof U omdat U my so wonderlik gemaak het.”
β€” Psalm 139:14

Aan al die mamma’s, oumas, onderwysers, vriendinne, dogters en elke vrou wat ’n lig vir iemand anders is β€” ons vier JOU vandag! 🌸

πŸ’™πŸ’š Gelukkige Vrouedag van EMET Tutor & Naskool Sentrum! πŸ’šπŸ’™

06/08/2026

Vandag was 'n besonderse en geseΓ«nde dag by ons sentrum. πŸ™β€οΈ

Dominee Cobus het ons sentrum, al die speelgoed en elke kind kom salf en aan die Here opgedra. Ons is dankbaar vir hierdie spesiale oomblik en bid dat God se hand van beskerming, wysheid en seΓ«n altyd oor ons sentrum, personeel en kosbare kinders sal wees.

πŸ“– Genesis 12:2
"Ek sal jou seΓ«n... en jy sal tot 'n seΓ«n wees."

Mag ons sentrum elke dag 'n plek wees waar liefde, geloof en hoop groei, en waar elke kind die geleentheid kry om te floreer.

Baie dankie, Dominee Cobus, vir u gebede en seën. Ons waardeer dit opreg. 🀍

Send a message to learn more

06/08/2026

πŸŽ‰ Die groot wagtyd is verby! πŸŽ‰

Ons is ongelooflik trots om ons splinternuwe klimrame met julle te deel! πŸ›πŸ’š

Hierdie is meer as net speeltoerusting – dit is 'n plek waar ons maatjies kan ontdek, klim, lag, leer en selfvertroue bou.

Ons kan nie wag om al die glimlagte en avonture te sien wat hier gaan gebeur nie! πŸ’™

&aftercarecentre &naskoolsentrum

🐰 Spokie is beslis die baas van die plaas! πŸ˜‚Los hom net vir 'n oomblik sonder toesig, dan grou hy oral gate en peusel aa...
05/08/2026

🐰 Spokie is beslis die baas van die plaas! πŸ˜‚

Los hom net vir 'n oomblik sonder toesig, dan grou hy oral gate en peusel aan alles wat hy eintlik glad nie behoort te eet nie! πŸ™ˆπŸŒΏ

Maar ai, met daardie oulike gesiggie vergewe 'n mens hom darem baie vinnig! πŸ’šπŸ‡

05/08/2026

✨ Die tyd het amper aangebreek... ✨

Ons is opgewonde om binnekort iets besonders met julle te deel! πŸŽ‰

Hou hierdie spasie dop – die groot aankondiging is net om die draai. Ons kan nie wag om dit saam met julle te vier nie! πŸ’™

29/07/2026
All glory to God! πŸ™πŸ’™πŸ’šWe are incredibly blessed and grateful to welcome all our new learners and families to EMET Homesch...
21/07/2026

All glory to God! πŸ™πŸ’™πŸ’š

We are incredibly blessed and grateful to welcome all our new learners and families to EMET Homeschool & Aftercare Centre.

May Term 3 be filled with growth, joy, success and God's abundant blessings.

Welcome to the EMET family – where learners flourish! 🌱✨

Congratulations, Ruan Lourens! 🌟What an outstanding achievement! You have worked incredibly hard, and your dedication ha...
17/07/2026

Congratulations, Ruan Lourens! 🌟

What an outstanding achievement! You have worked incredibly hard, and your dedication has truly paid off. Achieving an excellent average of 82.51% is something to be very proud of.

Your perseverance, positive attitude, and commitment to doing your best have led to this wonderful result. Keep believing in yourself, stay curious, and continue striving for excellence. We are so proud of all that you have accomplished and can't wait to see what you achieve next.

Well done, Ruan! Keep reaching for your dreams – the future is bright! πŸŽ‰πŸ“šβ­

Address

54 Van Der Linde Street
Akasia
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30

Telephone

+27838237747

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EMET Tutor & Aftercare Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to EMET Tutor & Aftercare Centre:

Shortcuts

Share

Category