01/03/2022
Vrugte is gesond vir my
Babbelbekkie Kleuter Sentrum
01/03/2022
Vrugte is gesond vir my
25/02/2022
Bak en Brou - As sussie bad, is alles nat.....
23/02/2022
Skrop Skrop al die kieme af !!!!
Vandag bad ons al ons diertjies
Dit is LEKKER om skoon te wees
23/11/2021
Lekker Wimpy ontbyt!
Gesonde kos. Eiers, spek en vars tamaties.
29/10/2021
Grootmotories- ons kry ons arms sterk !!!
29/10/2021
Klits die eiers gou gou.......die elektriese klitser werk mos vinniger as om met die hand te klits.
29/10/2021
Vandag is ons lus vir jelly en vla
16/09/2021
Dis heerlike lente, die winter is verby!
Bak en Brou
16/09/2021
Ons verf Madeliefies vir lente !
06/09/2021
Ons eie droomvangers
20/07/2021
Bak en brou en verf aktiwiteit- planete
Beskerm ons Aarde, God het vir ons ń pragtige aarde gegee om op te pas.