Cum Laude Wetenskapakademie

  • Home
  • Cum Laude Wetenskapakademie

Cum Laude Wetenskapakademie Cum Laude Wetenskapakademie bied hulp aan gr. 10-12 leerders in die vak Fisiese Wetenskap.

Ons fokus daarop om ambisieuse toekomstige universiteitstudente met die nodige vakkennis en vaardighede, wat tydens verdere opleiding vereis mag word, toe te rus.

Ons 2026-prospektus gee jou ’n duidelike prentjie van hoe ons Graad 10–12 Fisiese Wetenskap-leerders help om selfvertrou...
17/04/2026

Ons 2026-prospektus gee jou ’n duidelike prentjie van hoe ons Graad 10–12 Fisiese Wetenskap-leerders help om selfvertroue, begrip en goeie resultate te bou.

Met groot dankbaarheid en nog groter trots deel ons die 2025 Gr. 12 uitslae van Cum Laude Wetenskapakademie.Hierdie syfe...
14/01/2026

Met groot dankbaarheid en nog groter trots deel ons die 2025 Gr. 12 uitslae van Cum Laude Wetenskapakademie.

Hierdie syfers vertel ’n storie van volharding, slim leer, konsekwente werk en leerders wat bereid was om moeite vandag te doen sodat môre ligter kan wees.

Aan elke leerder: julle het gewys waartoe gefokusde en effektiewe leer in staat is.

Ons is ongelooflik trots op julle. 💙

Cum Laude Wetenskapakademie bied ekstra Fisiese Wetenskap klasse aan in Afrikaans en Engels. Kontak ons nou om jou kind ...
29/11/2025

Cum Laude Wetenskapakademie bied ekstra Fisiese Wetenskap klasse aan in Afrikaans en Engels. Kontak ons nou om jou kind vroegtydig in te skryf.

Gr 12 klasse begin 8 Januarie 2026
Gr 11 klasse begin 11 Januarie 2026
Gr 10 klasse begin 12 Januarie 2026

Inskrywingsvorm
https://forms.gle/bn5NhhkHd8eXC5wQ8

'n Aanlyn inligtingsessies vind plaas, Donderdag, 9 Desember 2025 om 18:15 - 20:00
Volg die skakel hieronder vir die registrasievorm
https://forms.gle/Uu2m927sec7roJmH8

Vir meer inligting besoek ons webtuiste by www.clwetenskap.co.za.

12/08/2024

Cum Laude Science Academy (CLWA) ondersteun graad 10-12-leerders om te presteer in Fisiese Wetenskappe. Deur kundige leiding en interaktiewe aanlynlesse bou ons 'n sterk fondament in wetenskaplike denke en eksamengereedheid — om weg te kom van 'cramming', wat nie universiteitsgereedheid ondersteun nie.

Besoek www.clwetenskap.co.za vir meer inligting

12/08/2024

Cum Laude Science Academy (CLWA) supports Grade 10-12 learners in excelling at Physical Science. Through expert guidance and interactive online lessons, we build a strong foundation in scientific thinking and exam readiness—steering clear of cramming, which doesn't support university readiness. 🌟

20/03/2024

Address

59 De Wet Street

1739

Opening Hours

Monday 11:00 - 15:00
Tuesday 11:00 - 15:00
Wednesday 11:00 - 15:00
Thursday 11:00 - 15:00
Friday 11:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cum Laude Wetenskapakademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Cum Laude Wetenskapakademie:

Shortcuts

  • Want your school to be the top-listed School/college?

Share