11/06/2026
🛰️🔭☄️🚀✨
Tema van die week
Ons ontwikkel emosioneel intelligente kinders deur spel en gee jou kind ʼn voorsprong in die lewe.
11/06/2026
🛰️🔭☄️🚀✨
Tema van die week
11/06/2026
Beroepe 🧑🏼🚀🧑🏼🏭🧑🚒👨🍳🕵🏼👮
Ons het gesels, geleer en gedroom oor wat elkeen eendag wil word. 🚜🩺✈️📚
Wie weet? Dalk sit daar reeds 'n toekomstige dokter, onderwyser, polisieman, brandweerman of selfs 'n president tussen ons! 💫❤️
Ons is trots op elke klein dromer wat vandag leer en groei vir môre se groot avonture! 🌈👧👦
😂 Kinders sien die wêreld anders!
Ons het die kinders gevra: "Wat doen jou mamma vir werk?" 👩👧💼
Die antwoorde was goud werd! 🤭 Kyk dan hoe die mammas vertel wat hulle regtig doen. ❤️✨
04/06/2026
Tema van die week ✨👷🏾♀️👨🍳🕵🏼👮🏼🧑🚒🧑🏼🏭
29/05/2026
🌟 Vandag is dit Sensoriese Vrydag! 🫧🎨
26/05/2026
🥶❄️☃️🧦🧤🧥
Tema van die week
26/05/2026
Ouma & Oupa dag 2026 💐🍀🌷
*B A I E D A N K I E* vir almal se teenwoordigheid, liefde en dat julle in al die opwinding en pret saam ons kon deel! ❤️🔥
Ons kan nie vir julle verduidelik hoe baie die maatjies uitgesien het na die *GROOT* dag nie en sal vir ewig die kosbare herinneringe van die dag se sing, dans, skaterlag en net lekker laf-wees vir ewig onthou en koester. 🥹🫶🏻🧺🌈💃🏻🧁
Dit was ń eer om julle as grootouers te ontmoet en ek hoop om julle gou weer te sien! ❤️🧡💛
14/05/2026
Wat 'n spesiale oggend 🤍
Hemelvaartdag ❤️
"En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. - Johannes 14:3"
14/05/2026
Tema van die week 🦗🪲🕷️
11/05/2026
🌸 Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike en besonderse mammas! 💖
Dankie vir elke drukkie, elke gebed, elke opoffering en die eindelose liefde wat julle elke dag gee. Julle harte, krag en omgee maak ’n verskil in elke kind se lewe. 🌷👩👧👦✨
“Sy staan op met krag en waardigheid, en sy lag vir die dag wat kom.” – Spreuke 31:25 ✝️💐
Ons waardeer elke mamma vandag ekstra baie en hoop julle dag is gevul met liefde, vreugde en mooi herinneringe. 💕🌸
| Monday | 06:45 - 17:30 |
| Tuesday | 06:45 - 17:30 |
| Wednesday | 06:45 - 17:30 |
| Thursday | 06:45 - 17:30 |
| Friday | 06:45 - 17:30 |