Glen Elgin Primary

Glen Elgin Primary This is our official page to share information. We are situated on a farm with 253 learners

04/22/2026

Stop

Geagte Ouers / VoogdeNeem kennis van ons kwartaalikse funksie.Kom en ondersteun ons skool deur u bestelstrokie te voltoo...
04/14/2026

Geagte Ouers / Voogde

Neem kennis van ons kwartaalikse funksie.

Kom en ondersteun ons skool deur u bestelstrokie te voltooi en terug skooltoe te stuur.

Groete

Glen Elgin PS

03/26/2026
Neem ook kennis dat REGISTRASIES van vandag af oop is. Veral vir Gr. R, Gr.1 & Gr.8Benodighede vir INSKRYWING:* GEBOORTE...
03/10/2026

Neem ook kennis dat REGISTRASIES van vandag af oop is.

Veral vir Gr. R, Gr.1 & Gr.8

Benodighede vir INSKRYWING:
* GEBOORTE SERTIFIKAAT VAN DIE LRERDER.
* IDENTITEITSDOKUMENTE VAN BEIDE OUERS / VOOGDE.
* KLINIEKKAART VAN LEERDER.
* KOPIE VAN ADRES.
* KORREKTE KONTAKBESONDERHEDE.

Moet nie wag nie!!!

Geagte Ouers / VoogdeNeem ASB in ag die WEERTOESTAND vir hierdie week en tref die nodige voorsorg.* Drink genoeg water.*...
03/10/2026

Geagte Ouers / Voogde

Neem ASB in ag die WEERTOESTAND vir hierdie week en tref die nodige voorsorg.

* Drink genoeg water.
* Bly verkieslik binne u huis. Vermy die hitte buite.
* Beperk u tyd buite in hierdie hitte.
* Drink soveel as moontlik water.

Wees veilig en gehidreerd.

Goeie dag Ouers / VoogdeHierdie is net 'n REMINDER van môre se funksie by ons skool. Pak u kind se "COLOUR BASKET" sodat...
03/05/2026

Goeie dag Ouers / Voogde

Hierdie is net 'n REMINDER van môre se funksie by ons skool.

Pak u kind se "COLOUR BASKET" sodat hy/sy lekker PIEKNIEK kan kom hou.

Groete

Glen Elgin P.S

LET WEL📌 DIE WORSROLLETJIE BELOOP R35

Deel soveel moontlik...🤴🏻👸🏼
02/18/2026

Deel soveel moontlik...🤴🏻👸🏼

Mnr & Mej Glen Elgin vind plaas Vrydag, 20 Februarie 2026. Kom en ondersteun ons leerders... Ons sien uit om u daar te h...
02/18/2026

Mnr & Mej Glen Elgin vind plaas Vrydag, 20 Februarie 2026.

Kom en ondersteun ons leerders...

Ons sien uit om u daar te hê. 🤴🏻👸🏼💞

Ons vier VALENTYNSDAG by ons skool op Vrydag, 13 Februarie 2026.Daar sal ook verskeie soetgoed te koop wees by die SNOEP...
02/11/2026

Ons vier VALENTYNSDAG by ons skool op Vrydag, 13 Februarie 2026.

Daar sal ook verskeie soetgoed te koop wees by die SNOEPIE. Bring jou geldjies saam. ❤🤗

Ons as skool gemeenskap wil ons, ons innige meegevoel betuig teenoor die familie van een van ons leerders, nl. Justin Wi...
01/02/2026

Ons as skool gemeenskap wil ons, ons innige meegevoel betuig teenoor die familie van een van ons leerders, nl. Justin Williams wat in Gr1 was (2025) wat tragies sy lewe verloor het weens 'n verdrinking in Villiersdorp, waar hy woonagtig was by sy Ma.

Verdere inligting rakende sy begrafnis sal deurgegee word.

Ons as skoolgemeenskap dra die familie en breë familie op in ons gebede.

Rus Sag Justin Williams🕊

Vandag het ons skool deel gaan neem aan die Suid Boland Streeks Mini Krieket Fees te Applewood Primêr, waarvan 8 skole d...
11/13/2025

Vandag het ons skool deel gaan neem aan die Suid Boland Streeks Mini Krieket Fees te Applewood Primêr, waarvan 8 skole daaruit deel was.

Ons leerders het hul goed van hul taak gekwyt, waarvan Charlton Juta en Luke Delport bekroon was as die spelers van die toetsreeks in hul ouderdomsgroep O/9's.

Shaiden Roos en Kieran Capes was bekroon as spelers van die toetsreeks in hul ouderdomsgroep O/8's.

Hulle is ook bekroon as die die spelers van die wedstryd vir hul uitstekende prestasies.

Ons is baie trots op al ons toekomende Krieketspelers.

'n Spesiale dank aan die Hoof-afrigter van ons Mini-krieket, Juff Nicole Joorst en hulp-afrigters, Mr. Kevin Arendse en Me. Elzonia Lakay.

Elgin Bo🤝🏽💙💛💙

Geagte Glen Elgin GemeenskapNeem ASB kennis van ons BRAAI FUNKSIE wat komende VRYDAG, 7 NOVEMBER 2025 sal plaasvind. 🤝🏽U...
11/04/2025

Geagte Glen Elgin Gemeenskap

Neem ASB kennis van ons BRAAI FUNKSIE wat komende VRYDAG, 7 NOVEMBER 2025 sal plaasvind. 🤝🏽

U kind het vandag weer 'n briefie ontvang as REMINDER❣️

Baie dankie vir u samewerking sover. Dit word hoogs waardeer en gaan nie ongesiens verby nie.

Glen Elgin Staff💙💛💙💛

Address

01 Trioway, Oaks Village (Molteno Farm)
Elgin
7180

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Glen Elgin Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Glen Elgin Primary:

Shortcuts

Share

Category