18/06/2026
Ry-Net in Afrikaans
Gekwalifiseerde B.Ed-opvoeder met jare se ervaring in Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal.
Ry-Net bied ondersteuning in spraak, praat, lees en skryf om kinders se selfvertroue en taalvaardighede te ontwikkel.
18/06/2026
12/06/2026
Welkom by Ry-Net in Afrikaans! 🌿
Ry-Net bied Afrikaanse klasse aan waar kinders gehelp word om met selfvertroue te praat, lees en skryf in ’n veilige en ondersteunende omgewing.
Reinet is ’n gekwalifiseerde B.Ed-opvoeder met jare se ervaring in die onderrig van Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Sy het ’n groot passie daarvoor om kinders te help om taal met selfvertroue te leer, te verstaan en prakties te gebruik.
Stel jy belang?
Skandeer die QR-kode op die foto en voltooi die vorm. Ons sien uit daarna om saam met jou kind te groei! 🤎
Click here to claim your Sponsored Listing.