Plaasvoetjie Dagsorg

Plaasvoetjie Dagsorg

Share

Waar elke kinder voetjie n belangrike merkie los! Ons doen hierdie werk omdat ons lief is vir die kinders!!

Photos from Plaasvoetjie Dagsorg's post 16/02/2026

Valentynsdag 2026!!
Dolfyn Klas

Photos from Plaasvoetjie Dagsorg's post 16/02/2026

Valentynsdag 2026!!
Safari Klas

Photos from Plaasvoetjie Dagsorg's post 16/02/2026

Valentynsdag 2026!!
Olifant Klas

Photos from Plaasvoetjie Dagsorg's post 16/02/2026

Valentynsdag 2026!!
Flamink Klas

Photos from Plaasvoetjie Dagsorg's post 16/02/2026

Valentynsdag fotos 2026!!
Baba Klas

20/01/2026

Ontmoet die Plaasvoetjie Span!

07/01/2026

Liewe Ouers,

Welkom by ’n splinternuwe jaar vol groei, geleenthede en hoop. Ons waardeer julle vertroue om saam met ons hierdie reis van leer, ontwikkeling en karakterbou aan te pak.

Julle betrokkenheid maak ’n wêreld se verskil.
As skool belowe ons om ’n veilige, liefdevolle en inspirerende omgewing te skep waar elke kind gesien, gehoor en gewaardeer word.

Mag hierdie jaar gevul wees met vreugde, groei, wysheid en nuwe mylpale.

Saam bou ons aan ’n sterk, hoopvolle toekoms vir ons kinders.

Met waardering en opgewondenheid vir die jaar wat voorlê,

Groete,

Plaasvoetjie Span

19/08/2025
06/08/2025

Wanneer jy geduldig is met jou kind in sy slegte dae, is dit die beste vorm van liefde. Dis wanneer ons soms voel dat hy/sy dit die minste verdien, maar dis juis DAN wanneer hulle dit die nodigste het. Wanneer jy jou kind aanhou kritiseer oor alles wat hy/sy doen of sê, hou hulle nie op om jou lief te he nie. Hulle hou op om hulleself lief te hê.

Want your school to be the top-listed School/college in Windhoek?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

09 Mattenklodt Pionierspark
Windhoek

Opening Hours

Monday 06:30 - 05:30
Tuesday 06:30 - 05:30
Wednesday 06:30 - 05:30
Thursday 06:30 - 05:30
Friday 06:30 - 05:30