15/01/2025
Liewe Heksie PPS&Aftercare centre
Liewe Heksie Pre-Primary School & Aftercare started on 3 July 1996 educating children for tomorrow.
15/01/2025
01/09/2024
Ons kinders moes hulle eie burgers bou vir die kompetisie en hulle het dit baieeeee geniet en heeeeerlik geëet toe die judges klaas was.
01/09/2024
Ons skooltjie se boeresport daggie word geniet deur kinders en ouers. So bly dat ouers betrokke is by hulle kinders se aktiwiteite. Hulle raak so gou groot.
Golden words to remember everything is not all about how much money you have. 💲
“Do not look for luxury in watches or bracelets, do not look for luxury in your house or in you car.🚗
“Luxury is laughter 🤣and friends, luxury is rain on your face, luxury is hugs and kisses. 🥰 Luxury is to accept people as they are and not what they have, or what you can get out of them.
Don't look for luxury in shops, don't look for it in gifts🎁, don't look for it at parties, don't look for it at events.
Luxury is being loved by people, luxury is being respected, luxury is having parents alive, luxury is being able to play with your grandchildren, luxury is what money can't buy.
15/03/2024
Kyk hoe groot en heerlik lyk ons burgers.
15/03/2024
So werk die skoolraad baie lekker saam aan ons heerlike snitchzel burgers wat ons vandag verkoop het. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het.
11/03/2024
Ons juffrou het ons geleer om skuimpies te maak, dit was baieeeee lekker.
10/02/2024
Kyk ons oulike klein sepies wat ons gister gemaak het. Ons het die kindertjies terug gevat in tyd, hulle het dit die proses ongelooflik baie geniet.
29/09/2023
Liewe Heksie skooltjie lewer 'n gemaklike diens aan ouers.
Pre-Primêr neem net 5 maatjies in 'n klassie vir individuele aandag; ons neem die kleuters in van die ouderdom van 3 jaar tot graad 0.(voorskool)
Die nasorg afdeling neem van gr 1-7 in. Nasorg en sport kinders word vanaf Parkies Laerskool heen en terug gery. Baie goeie, deeglike en intensiewe aandag word aan huiswerk gegee.
Kontak Sanette by 0812485500 of [email protected] vir enige verdere inligting of regisrasie van u kind/ers.
✏️🖋📝📌📊
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Windhoek