30/01/2025
Ontmoet ons 2025 Arcadia - Tsumeb studente!
Ons glo sterk dat aanlyn leer die pad vorentoe is! ๐๐ก Ons studente leer in โn gestruktureerde, ondersteunende omgewing, maar met al die voordele van โn persoonlike, pasgemaakte kurrikulum op internasionale standaarde.
โ
Leer teen jou eie pas โ Geen druk om by โn klas vol leerders aan te pas nie.
โ
Geen hope huiswerk nie โ Omdat leerdoelwitte regdeur die dag bereik word, hoef studente nie ure se huiswerk nรก skool te doen nie.
โ
Pasgemaakte kurrikulums โ Elke student bring hul eie kurrikulum en kan vakke kies en keur volgens hul belangstellings.
Met aanlyn leer ontwikkel studente self-dissipline, onafhanklikheid en tegnologiese vaardighede โ onontbeerlik vir die toekoms! ๐ ๐ป โจ